Willie82Willie82
10

Willie82

56 – Bloemfontein, Free State, South Africa

I am better than your X

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Ek is n persoon wat weet wat ek in die
Ek weet presies wat ek in die lewe wil hê en weet waaroor die lewe gaan, nog van die "old school" tiepe. Ek het teologie studeer op universiteit en ek geniet elke oomblik daar van. Ek is avontuurlistig, hou van buite lewe bosveld die see en sien die klein dingetjies raak in die lewe, braai natuurlik en so nou en dan gaan uiteet. En natuurlik is ek n Cheetah en n plus punt as jy ook kan skree LoL !! Ek is n romantikus wat glo daar is 'n spesiale persoon vir elkeen van ons. Dont look for a perfect match, take a match and make it perfect. Struikelblokke kry my nie onder nie en saam kan n mens enige iets uit sorteer om daar oor tegesels Nie tebaklei nie want dit is deel van die lewe se leerskool.

About His Ideal Match

Iemand wat weet waar oor die lewe gaan, die velede is verby ons het almal foute begaan en daaruit geleer en werk aan die toekoms. Eerlikheid, opregtheid en Christenskap is vir my van alle belang, die standvastige fondament van enige vriendskap. Dit vorm die fondasie van enige vriendskap en kan lei tot iets meer. Daar is niks wat n vriendskap / verhouding so gou vernietig as n jaloerse persoon nie. Sy moet saam met my kan lag en n glasie wyn kan geniet, die mooi in die lewe kan raaksien. Nie altyd die slegte kant nie en postief bly. Ja ons almal het 'n skouer of n oor nodig net om te hoor more sal als weer ok wees.

What His Friends Say

Willie82 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Bloemfontein, Free State, South Africa
Gender:
Male
Age:
56
Star Sign:
Aquarius
Height:
Ask me later
Body Type:
Ask me later
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Ask me later
Eye Colour:
Ask me later
Ethnicity:
Ask me later
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Bloemfontein (Free State, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
35 - 55
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Athletic; Curvaceous
Looks:
Very Attractive; Above Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

Willie82 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.