In His Own Words
About Him
Want ek is kwaai(as kool) stil ou hou van eerlikheid en uitgaan. Hou glad nie van leuens en leuenaars nie en ek hou van om my tyd alleen te spandeer met my kind en partner. Ek hou van uitgaan ook ma omdat die lewe so duur is, is een of twee keer n̈ maand ook fine en ek hou van my tuiste meer as die buite wereld ma enigiets vi partner dis wat ek wil doen as n̈ man. Lmkla da is so baie meer om oor te praat nog van my is fine kom vra my so baie soos jy kan ek sal jou ignoreer of stil maaki ok ma da is nog baie van my ma ok kom voel vry ek is oop.
About His Ideal Match
Hi julle my pasmaat hoef nie teveel te wees nie ma net ook n̈ oumensie op haar eie. Sy kan n̈ friend het waarmee sy kan gesels en ook bietjie skinder aldag elke dag van ons hulle manne en families vi my is dit net normaal en elke mense moet soms hom/hasr hart uitpraat met wie ever en so aan dis wat ons as mens nodig het soms. Sy moenie so dinge like nie en haar eie besigheid na voorsien en ook nie skinder stories oordra nie. Sy moet n̈ persoon is wat nie net deur haar nek praat nie of uit haar beurt nie. Sy moet goed in luister is, luister-antwoord dis wat ek wil hê, net stilte dis al en ja ek het my tye wat ek ook baie praat ma ek het iets nuus geleer stilte is die beste af life is at peace en alles kan gedoen word sonder om probleme te hê of op te tel. Ek sal meer hoor van u af wat voel sy is die ene vi my tot ons eendag ontmoet dankie.
What His Friends Say
diekAt_328 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Randfontein (Johannesburg), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
39 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Stocky | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
Coloured | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Haven't completed high / secondary school | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Struggling |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Germiston; Katlehong; Krugersdorp; Lenasia; Midrand; Randburg; Randfontein; Roodepoort; Sandton; Soweto; Johannesburg (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
25 - 40 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Curvaceous | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Coloured | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Married; Divorced | ||
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
Yes; Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Regular; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
diekAt_328 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.



