In Her Own Words
About Her
Ek is n opregte, lojale vrou met so baie om te gee.
As jy my ontmoet is ek skaam, maar leer my ken en my persoonlikheid ontpop.
Saam wil ek lag, saam wil ek speel, saam wil ek dans en die wereld verken.
Saam wil ek kan lag en huil.
Jy sal veilig wees by my. Vir jou sal ek ondersteun.
Vir my vriende en my familie gee ek my alles en nog meer.
Het n baie moeilike tyd nou deurgemaak en is n tweede kans op lewe gegun. Nou wil ek begin lewe...voluit lewe en elke geleentheid vat wat ek kan kry om dit te geniet.
My hare begin van vooraf groei, so eerste foto is hoe ek oor die algemeen lyk. Tweede foto is...ja ek het n hoedjie huidigliklik. Hare sal inhaal
About Her Ideal Match
In n pasmaat is die eerste ding wat ononderhandelbaar is, eerlikheid! Al maak die waarheid seer, die waarheid is wat ek wil hoor.
My maat moet weet hoe om voluit te lewe en weet hoe om my saam te vat op sy reis.
My pasmaat moet verkieslik kan dans en pool speel, of bereid wees om te leer.
Dit sal n plus wees as hy hou van kos maak. Ek sal op die kombuis kas wees en chat terwyl ons n glasie wyn saam geniet.
Vergeet van al die ander 100 vriendinne en maak my die belangrikste vrou in jou lewe. Moet my nooit rede gee om jaloers te moet wees nie.
N man wat by sy vrou staan, al is is sy nie langs hom nie, is wat ek soek.
What Her Friends Say
OpregteEkke hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Hoedspruit, Limpopo, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
44 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
158cm (5' 2.2") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Trying to Quit | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Hoedspruit (Limpopo, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
40 - 58 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Self-employed; Other; Agriculture | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Disabilities: |
I have a chronic illness |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Campy |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Daring; Easy going; Mild; Realistic |
Valued Qualities: |
Devotion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Self-control |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Going out dancing; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Pop / Top 40 |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Crime; Mystery; Non-fiction |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Horror; Romance |
Interests: |
Board games; Card games |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Body building; Dancesport; Running |