In His Own Words
About Him
Ek is mal daaroor om motorfietse te ry , dit is 'n terapie vir my, en dit verfris my gedagtes. Ek hou van kamp en om in die natuur te wees dan hou ek ook van vakansie by die see . Ek geniet dit altyd om te braai, en ek maak ook graag Potjiekos. Fliekaand is lekker vir my en net om te ontspan.Tyd saam met die family is ook baie belangrik. Ek is 'n baie stil mens en ek hou nie van konflik nie, ek sal eerder 'n oplossing soek om konflik te virmy. Ek is baie netjies op myself en is n persoon wat van netheid hou.
About His Ideal Match
Moet dinge saam met my kan doen, moet min of meer dieselfde belangstelling as ek he maar nie 'n moet nie. Moet van kinders hou, al bly hulle nie by my nie, is daar tye wanneer ons saam kuier en wanneer ek hulle besoek. Moet kan praat en nie terughou nie, moet eerlik wees en nie dinge vir my wegsteek nie.
What His Friends Say
Tiger49 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Kuruman, Northern Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
49 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
174cm (5' 8.5") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Ask me later | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Sales and Marketing | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Kuruman (Northern Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
29 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Tiger49 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.