XluvXluv
2

Xluv

63 – Kuruman (Hotazhell), Northern Cape, South Africa

Soek liefde en respek.Wel

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: 29 November 2023

Modified: 29 November 2023

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Wel ek is eerlik. Netjies op myself maar tog n tipe van tomboy. Het goeie humorsin. Ek haat leuens. Ek is eintlik n introvert maar kan lekker gesels met regte persoon. Ek is luister eerder maar kan soms teveel praat. Ek geniet my sigaret. Dit laat my ontspan. Ek is gesond en soek iemand om my lief te he soos ek is. Ek het baie liefde om vir die regte man te gee. Die wat my ken sou sê ek is baie stil. Ek hou van lees..naaldwerk..uitstappies..visvang en dans. Hou van enige musiek behalwe swaar klassiek. Ek is baie lief vir Jesus en probeer dit uitleef.. maar loop nie met Bybel onder die arm nie. Haat geweld..vloek en behandel my soos jy graag behandel wees.

About Her Ideal Match

My maat moet net homself wees. Eerlik en opreg. Respekteer my soos ek met jou sal doen. Moet n goeie humorsin hê en skoon op sy liggaam. Ek is nie vol nonsens nie en pas my aan by enige omstandighede. Om alles saam my te doen en ons mekaar kan aanvul in elke opsigte ook seksueel. Ek wil jou tenvolle kan vertrou. Jy moet my soos n vrou laat voel wat jy regtig liefhet en nie net wanneer dit jou pas nie. Jy moet kan vergewe en vergeet en nie jou wil op my try afdwing nie

What Her Friends Say

Xluv hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Kuruman (Hotazhell), Northern Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
63
Star Sign:
Virgo
Height:
156cm (5' 1.4")
Body Type:
Slim
Looks:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Haven't completed high / secondary school
Occupation:
Ask me later
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Kuruman (Northern Cape, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
55 - 69
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 177cm (5' 9.7")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Haven't completed high / secondary school
Occupation:
Any
Income:
Enough
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Xluv has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.