Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Noordwes), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
64
Star Sign:
Gemini
Height:
155cm (5' 1.0")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Teacher / Professor
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
46 - 66
Star Sign:
Any
Height:
180cm (5' 10.9") - 201cm (6' 7.1")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
Latino/Hispanic; White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker; Occasional
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Administrative / Secretarial; Executive / Management; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Government; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Agriculture
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Spontaan, baie uitgesproke. Hou van mense. Altyd positief en passievol. "REBELSE ENERGIE!" Ek hou daarvan om dinge te doen (of nie te doen nie!) omdat dit vir my sin maak. Dis vir my belangrik om uniek "ek" te wees. Teen hierdie tyd weet ek wie en wat ek is/ wat ek wil he/nie he nie - maak regtig nie saak wat andere van my dink nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie... EMOSIES is vir my NB. Kyk graag na die mens binne-in die vel. As ek dus soms strydig met die "gewone" handel moet dit gepaardgaan met verantwoordelikheid, want ek moet altyd bereid wees om die gevolge van my keuses te dra!!!!!

Energiekind - INNERCHILD - soos Nic Stevens wil ek uit volle bors sing: VIR DIE RES VAN MY LEWE WIL EK JONK BLY!!!!!!! Sekerlik te danke aan my 2 pragtige jong seuns - DIE TROTS IN MY LEWE!!! - "gek na hul, tesame vorm ons 'n gedugte team!(samet my op foto). Geniet kinders - hul is soos vuurlvliegies.... helder liggies op my pad. Hou van hul opregtheid, hartstog en passie. Kan uit my maag saam met hul lag. "Tonic" @ oudword!

Voorkoms is belangrik maar nog belangriker is INNERLIKE SKOONHEID wat uitstraal. Ek het sterk Christelike waardes dit kry ek slegs van stilsit by die Groot Meester se voete. Uiteindelik is dit mos maar net God se liefde wat 'n mens mooi maak.

Versot op dans! Kreatiewe klap weg ;-) - skilder(olieverf), kunstefeeste, vlooimarke, vinnige motors, pretparke, die see, braaivleis, kuier langs die vuur, RUGBY!, enige avontuur en sommer alles wat die lewe lekker maak!

Hou van opwinding - roetine is vervelig. Gaan slaap nie voor 1H00 nie - NAGUIL. (Saans Kaatjie van die baan, soggens Dooie bobbejaan!}

Baie saggeaard (dit beteken egter nie dat jy met my kan mors nie;-), liefdevol, wavragte VOL liefde om aan SOME 1 SPECIAL te gee. Hou van kontak-liefde wil dit WYS. Baie opreg, betroubaar en eerlik. Sensistief - wys my emosies. Goeie sin vir humor! Lag en die wereld lag saam!!

About Her Ideal Match

Ek dink ek weet wat ek wil he!? Ek is op soek na 'n lewendige "teddieBEER/BUL" wat MOOI is van binne sowel as buite. (Eienskappe van MOOI = Liefdevolle, ruim en mooi HART.... wat omgee vir ander, nie net selfgerig is nie, DIT verander die vaalste eendjie in 'n swaan!) Iemand om lief te he, wat van aanraking, drukkies en "cuddle" hou. 'n Groot sterk man, wat ook in ruil BAIE TLC kan gee!! Nie net seksbevredigende "One night thrillseekers" (jammer ek is eerlik) liefde nie (rede hoekom ek "vlindertjie" is) ek is katvoet......

SOSIAAL verkeer, maar ons moet ook lekker alleen kan KUIER. Die EENVOUDIGE maar KOSBARE dinge in die lewe kan waardeer..... 'n sonsondergang, voelgekwetter, laggende, spelende kinders, wind wat deur jou hare waai terwyl jy kaalvoet op die strand stap, stomende koffie in Wimpy, 'n draairoomys op die strand, maanligaande langs die vuur....... hhhmmmmmm......

Eerlik, opreg, romanties en standvastig is eienskappe wat my laat "tick" n' Man met STERK, vaste BEGINSELS in die lewe (ek is nog van die ou soort, wat glo die man moet die kroon dra) intelligent dog humoristies (ure aaneen kan lag en babbel, maar dit ook kan geniet om net stil saam met my te verkeer) Jy hoef regtig nie VOLMAAK te wees nie (want dit is ek defnitief nie!!)

Moet mooi musiek kan waardeer en die RITME van die lewe in jou lyf kan aanvoel want musiek word in jou hart geskep!!! Onnodig om te se: Jy moet passievol wees oor DANS!

'n MAN IN DIE KOMBUIS maak my kniee helemal lam. MAKI SAAK OF HY IETS VERBRAND NIE ... hy kry dalk "MEER AAN DIE BRAND" as waarop hy gereken het.......

Moenie kwaad word, worry of negatief wees nie, dit maak jou oud en lelik. Maak en gee baie liefde. Dit hou jou jonk en gesond!!

Ek wil die "FIBE" tussen ons aanvoel, jou nabyheid moet my hart op loop sit, skoenlappers in my maag laat fladder en ..........

Voilla "a match made in heaven!!"
Wie weet: Vir die wereld is JY net EEN persoon, maar vir MY kan jy die HELE WERELD wees........ I BELIEVE IN FAIRYTALES!!!

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I wear glasses only when reading
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Medium; Straight
Body Art:
I don't have any; Pierced ears
Personality Traits
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Street Smart
Ruled by:
The heart
Personality Traits:
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Shy; Stable
Valued Qualities:
Charity; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Patience; Self-control; Sexiness
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Purple
Favourite Clothing:
A wicked satin teddy
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach
Cuisine:
Chinese; French; Greek; Indian; Italian; South African
Music Preferences:
Blues; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Folk; Gospel / Religious; Instrumental; Jazz; Latin; Opera; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop
Books:
Best-sellers; Fantasy; Mystery; Non-fiction; Romance; Travel
TV Shows:
Action/Adventure; Comedy/Sit-coms; Dramas; Educational; Game shows; Movie Channels; Nature/Wildlife; Reality shows; Soap operas; Sport; Talk shows; Variety shows
Movie Preferences:
Action; Art Films; Comedy; Drama; Mystery; Romance
Interests:
Board games; Card games; Computer & video games; Cooking; Healthy living; Knitting; Meditation; Painting; Photography; Pottery; Reading; Sewing; Shopping; Singing; Surfing the Internet; Woodworking; Writing poetry; Yoga
Sports:
Aerobics; Athletics; Baseball; Birdwatching; Camping; Cricket; Dancesport; Extreme sports; Gymnastics; Ice Skating; Martial arts; Motorsport; Pool; Rugby; Sailing; Scuba diving; Sky diving; Snooker; Softball; Swimming; Walking
More Lifestyle
Pace of Life:
Go with the flow
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Socialising with friends
Time Online:
I check in once a day
Cooking:
I quite like cooking
Dining Out:
I eat out a few times a month
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
Movie Frequency:
Once or twice a month
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Animals:
I love my pet(s)
Take Drugs:
Never
Family Size:
I'm an only child
Family Closeness:
We're very close
Current Relationship:
I'm single
Reading:
I love it
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Fish; Horse(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Power; Skinny dipping
Turn-offs:
Erotica; Sarcasm
The Deep Stuff
Dream Home:
Beach house
Religious Attendance:
More than once a week
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Politics:
I have no interest in politics
Honesty:
Extremely