About Him
Wel kom ons probeer. Sommer van die begin af. Lees in Afrikaans en as jy nie verstaan nie kry iemand om dit te vertaal..
Net blanke dames... Asb tog. Ek het my eie ras en kultuur en jy joune
Ek dink ons is almal hier om 'n maat te soek. Niemand wil mos alleen wees nie. So dink ek sekere manne is net hier vir twee dinge geld en bed toe. So kom ons praat daaroor. Eerstens stel ek nie in jou geld belang nie. Tweedens is bedsake regtig belangrik. In 'n verhouding of in rerige vriendskappe en moet dit daar wees.
' N vrou is nie 'n artikel wat jy vat rondskuif en bre nie, nee sys 'n engel en moet so behandel word. Ek kan nie sonder 'n vrou nie. Ek wil haar bederf, dinge met haar deel wat tussen ons is. Ek wil haar weer begeerlik en vroulik laat voel. Daar is niks lekkerder as kommunikasie mos nie. Daardie aande om 'n vuurtjie met 'n wyntjie en net gesels. Ons rak ook ouer en hoekom moet ons tyd mors. Die lewe is in 'n oogwink verby. Kom ons leef voluit.
Ja ek is 'n man en ek hou van deel. Wat is lekkerder as om te deel en dis net ons geheim in hele wreld.
Ja dis is nou maar ook waar dat ek dalk gouer wil deel en oor bedsake wil praat as jy. Aanvaar dit en kry dit ook agter die rug.
So kom ons gels en deel en kyk of ons saamstem oor alles. Ernstige diep sake, Christenskap, die lewe, en natuurlik bedsake. Ons vat dit dan vandaar af
So daar het jy als.
Ns. Ek sit nie 'n foto op nie. Nie omdat ek skelm of iets is nie. Ok dit gaan maar oor die werk en platteland. Hier iwerk dit maar so
About His Ideal Match