In His Own Words
About Him
Ek is n Godvresende man wat glo, Respek, Vertroue, Eerlikheid, Gelykheid en God is die basis waarop n ware verhouding gebou moet word, om n sukses volle verhouding met jou lewensmaat te he. Neem 1 of meer, van bogenoemde weg, en julle is nie meer goed vir mekaar.. Ek is tans besig om te skei (Klaar seperated) en ek het eerste hands, na 14 jaar, ervaar dat mens nie n suksesvolle verhouding kan he, sonder al bogenoemde in plek nie. Ek is n baie saggeaarde ekstrovert, maar kry my stil dae..Ek is 46 en gaan niemand se tyd mors. Ek soek n ware vriendin, en die res sal volg. Ek bou n nuwe lewe, vir my, en die regte sagmoedige dame wat respek, vertroue, eerlikheid en God hoog op prys stel, sal beslis deur my op dieselfde manier behandel en wardeer word. Looks pla my nie baie nie. n Mens doen alles bo genoem met jou hart en persoonlikheid. Ek is net reguit, eerlik en opreg. Ek het ook baie seergekry. Maar ek glo elke vrou verdien ook bogenoemde. So ek soek n lewensmaat om alles mee te deel. Ons goed en Ons sleg. Om mekaar onvoowaardelik te ondersteun. So as jy voel jy is ook op daardie staduim in jou lewe, en jy wil nie meer speel nie. Praat maar met my. Miskien word ons albei n gelukkige paartjie.
About His Ideal Match
Godvresend. Ek hou van n netjiese dame, wat goed na haar self kan kyk. Iemand wat vir simpel grappe ook kan lag. Iemand wat Regtig wil voel iemand haar het haar lief, en wat liefde, eerlikheid, respek, en samesyn kan wardeer. Ek het niks teen blondines nie. As jy blond is ok. Maar ek het maar gedink dat ek sal graag n donkerkoppie wil ontmoet. Lagwekkend, maar ek voel net dat na my laaste verhoudings met blondines, is ek "gecurse". Maar ja dit maak nie eintlik saak. Wat uit jou hart kom maak saak. Ek soek net n sag geaarde dame om te leer ken, wat nie van baklei hou nie.
What His Friends Say
ArchAngel704 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vereeniging, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
48 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
174cm (5' 8.5") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Separated | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Ask me later | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
25 - 42 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
154cm (5' 0.6") - 170cm (5' 6.9") | ||
Body Type: |
Curvaceous | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Light Brown; Dark Brown; Black | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Occasional; Regular | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Haven't completed high / secondary school; High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear glasses |
Body Hair: |
Light |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Several tattoos |
Sense of Humour: |
Light-hearted |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Intelligent; Outgoing; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Celibacy; Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Kindness; Self-control; Sexiness |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Purple |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Alternative; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Instrumental; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Crime; Mystery; Romance; Science / Technology |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Motoring; Variety shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Mystery; Romance |
Interests: |
Auto repair; Board games; Card games; Computer programming; Cooking; Photography; Surfing the Internet |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Athletics; Baseball; Extreme sports; Motorsport; Rugby; Skiing; Wrestling |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Doesn't matter |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm in the middle of a divorce |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Turn-ons: |
Dancing; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Get promoted |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Hopeful |
Honesty: |
Extremely |