Blixem0909Blixem0909
2

Blixem0909

55 – Middelburg (Groblersdal), Mpumalanga, South Africa

Ek is ek, en jy is jy. Kom ons kyk waar hierdie avontuur ons ly.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: A week ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek boer net langs Loskop dam. Is skoon en netjies op myself en my huis. Hou van lag en om dinge te doen(besig te bly). Kan nie stil sit nie. Hou baie van dans. Is maar redelik besig op die plaas en het maar min tyd vir uitgaan(pas dit maar in soos ek kan), maar nooit ledig nie. Kuier graag om 'n vuurtjie met braaivleis en vriende. Ek is baie eerlik en verwag dieselfde terug. Sien altyd die positiewe in als raak en hou nie van mense wat negatief is nie.

About His Ideal Match

Moet skoon en netjies wees. Moet kan lag en gesels en die lewe kan geniet. Moet haarself met tye self kan besig hou. As jy hou van dans is dit 'n bonus. Moet spontaan kan wees en my kan bystaan soos ek vir jou. Moet ʼn positiewe uitkyk op die lewe hê en kans sien vir alles wat oor jou pad kom. Hoef nie noodwendig beeldskoon te wees maar moet iets hê wat vir my aantreklik is. (Op ons ouderdom het die lewe al sy merke gelos). Moet getrou wees aan haar maat en daarvolgens lewe.

What His Friends Say

Blixem0909 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Middelburg (Groblersdal), Mpumalanga, South Africa
Gender:
Male
Age:
55
Star Sign:
Virgo
Height:
187cm (6' 1.6")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Agriculture
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Mpumalanga, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
45 - 53
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Changes Often
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

Blixem0909 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.