gesiggie520gesiggie520
3

gesiggie520

42 – Edenvale, Gauteng, South Africa

aaaa

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

So ek het my koffie gekry en klaar gedink!... Ek is al lank op hierdie dating site en het al n paar goeie mans ontmoet en so 2 of 3 verhoudings gehad met van die mans.
So ek kan skryf dat ek vriendlik, gaaf, eerlik is en al daai goed maar ek glo dit beskryf al die vrouens op die site. So ek gaan biki meer direk wees.
Ek sal nooit trou nie.
Ek sal nooit my werk opgee om agter n man aan te trek nie.
Jy gaan nie by my intrek nie en ek ook nie by jou nie.
Ek het niemand nodig om vir my te sorg nie of om my "te red" nie.
Ek hou van my spasie en ek hoef nie elke uur van elke dag iemand aan my sy te hê nie.
Ek doen nie lang afstand verhoudings nie, as ek vanoggend besluit ek wil gaan fliek moet daar nie 5-10 ure tussen ons wees nie.
Ek is baie selfsugtig met my tyd...so ek is nie goed met klein kinders nie....as ek n glasie wyn saam jou kinders kan drink is dit 100%...PS-ek glo ook dat ek nie n goeie rol model is vir klein kindertjies nie.
As jy rook gaan ek jou nie soen nie.

As ek die bostaande deurlees kom ek agter dat my oplossing dalk n getroude man is maar ek is sterk gekant teen verneukery en rondlopery!

Lol...ek belowe ek het n paar goeie eienskappe ook de 😉

About Her Ideal Match

My ideale pasmaat.... Moet my met al die bostaande geskrewe goed kan aanvaar.
Met als gesê soek ek ook nie net n fling nie maar n betekenisvolle verhouding met iemand wat standvastig en gemaklik is met hulself....want ek gaan nie vir jou sorg nie en jou ook nie red nie!

What Her Friends Say

gesiggie520 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Edenvale, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
42
Star Sign:
Leo
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term
Have Children:
No
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Ask me later
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
38 - 55
Star Sign:
Any
Height:
157cm (5' 1.8") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

gesiggie520 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.