In His Own Words
About Him
Ek is n hardwerkende gedrewe, geen nonsens, liefdevolle man met n goeie sin vir humor. Sagte hard as dit kom by my geliefdes. Ek is n man met waardes. Altyd gewillig om te groei as mens en te groei in my geloof. Soek n maat om saam met my die pad te stap.
Ek hou van buite wees, swem, braai, tuinmaak en tyd saam familie. Hou ook van rustig by die huis wees vir net ontspanning.
About His Ideal Match
Spreuke 31 vrou. Wat n pad saam God wil stap. Bereid sal wees om Soveel liefde te gee soos wat sy ontvang. Iemand wat lag en die lewe wil geniet sonder drama. Iemand wat bereid is om my liefdes tale te leer praat soos wat ek haar liefdes tale leer praat.
Ek hou van aktief wees soos gym, jetski ry by die dam of die see of my veldfiets se oor te gaan draai.. verwag nie my pasmaat moet dit saam doen nie maar om dalk saam te gaan om te tan of die dag saam te spandeer. Net soos wat ek ook haar aktiwitiete saam haar wil deel. Dit is vir my lekker om in my geliefdes se teenwoordigheid te wees.
Oneerlikheid is wat my heeltemal afsit.
What His Friends Say
Boas_1 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
38 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
190cm (6' 2.8") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Very Attractive | |
Hair Colour: |
Shaved | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Eastern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
30 - 40 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
It's a distant memory |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A movie |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Business; Religious |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Movie Channels; News; Reality shows; Sci-Fi; Sport |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Documentary; Mystery; Romance; Sci-Fi; War; Westerns |
Interests: |
Gardening; Healthy living |