Mela_DMela_D
2

Mela_D

32 – Nigel, Gauteng, South Africa

Die beste stories begin met 1 woord...

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Alles gebeur met ñ rede... niks is toeval nie. Die glas is ALTYD halfvol... Die lewe is wat jy daarvan maak.

Ek weet wat ek wil hê. Ek weet waarna toe ek op pad is en hoe om daar te kom. Ek is baie selfstandig en is nie iemand wat sit en wag dat iemand dinge vir my moet doen nie. Ek werk vir wat ek wil hê.

Ek is 'n enkelma en ek is fine daarmee. Elkeen soek liefde en geluk,maar dit is NOOIT ten koste van my kind nie. My seun kom altyd eerste in my lewe en die persoon wat ek as my lewensmaat kies sal dit verstaan en respekteer.

Ek is baie lief vir dans, musiek, buite lug en lees. Ek kom skaam voor as ek jou nie ken nie, maar sal later ontspan en dan hou ek van gesels.

Ek is baie lief vir intelligente geselskap. En hou daarvan om verskille te bespreek en uit te redeneer. Een ding waarvan jy kan seker wees... as ek nie saamstem nie sal jy weet. Ek is nie bang om te verskil nie. En hou daarvan om met jou te debatteer, solank dit met respek geskied.

Ek is 'n anders en ek is fine daarmee... Aanvaar my soos ek is. Alles in die lewe is nie altyd swart of wit nie... Maart dit is wat kleur in die lewe sit

About Her Ideal Match

Iemand wat weet wat hy wil hê uit die lewe, waarna toe hy oppad is, maar wat met rukke steeds in die oomblik kan lewe... alles is balans.

Ek het nie 'n 'template' van hoe my ideale maat moet lyk nie... maar ek het karakter eienskappe wat ek nie op sal onderhandel nie.

Jy gaan nie vir my hoef te sorg nie (ek sorg vir myself en my kind)... maar jy moet vir jou self kan sorg. Jy moet stabiel wees en nie van 1 werk na 'n ander float nie. Geld is GLAD nie alles nie, maar ek wil iemand hê wat pro-aktief is in sy eie lewe. Jy moet kan leiding neem in jou eie lewe en jy moet soms kan volg... Jy is verantwoordelik vir jou eie keuses en die wêreld skuld jou niks.
Die lewe deel vir ons elkeen 'n hand kaarte... maar JY kies hoe jy dit speel.

Respek is die 'be all and end all' van enige verhouding. Eerlikheid, vertroue en liefde is nodig vir enige verhouding om te werk.

Wees reguit... as jy nie van iets hou nie dan sê jy so. Familie is uiters belangrik. Ek het nie tyd vir 'n dronkword sessie nie. As jy nie jou alkohol kan hanteer nie... moenie drink nie. Weet wanneer jy jou limiet bereik het. Verantwoordelikheid is 'n moet...

Beloftes is on-onderhandelbaar. As jy nie jou beloftes kan hou nie... moet nie beloftes maak nie.

'n Verhouding is 'n vennootskap. Dit is 'n keuse elke dag om bymekaar te bly. Om deur dinge te werk en nie op te gee nie. Dit is NIE altyd maanskyn en rose nie en as perfeksie is wat jy soek... dan is jy by verkeerde persson. Ek is nie perfek nie, maar ek is 'real'. Jy sal nooit twyfel waar jy met my staan nie.

As jy iemand soek wat jou gaan 'Ja-en-amen'... scroll verby. As jy iemand soek wat jou gelyke is en wat jou sal challenge en sal ondersteun in wat reg is... dan is jy op die regte plek. 'n Verhouding is tussen TWEE mense... Nie 1 nie en ook nie meer as 2 nie.

What Her Friends Say

Mela_D hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Nigel, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
32
Star Sign:
Scorpio
Height:
158cm (5' 2.2")
Body Type:
Ask me later
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Current University / College Student
Occupation:
Executive / Management
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
29 - 43
Star Sign:
Any
Height:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Below Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Greying; White; Balding; Shaved
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; Danish; German; English; Finnish; French; Gaelic / Irish; Greek; Italian; Dutch; Norwegian; Polish; Portuguese; Romanian
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have a chronic illness
Body Art:
Pierced ears
Personality
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Quiet; Realistic; Shy; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Purple
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Latin; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
Reading:
I love it
Books:
Best-sellers; Crime; Fantasy; Fiction; History; Horror; Mystery; Romance; Sci-Fi
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Game shows; Movie Channels; Music Channels; News; Sci-Fi; Soap operas; Sport
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Adult; Comedy; Drama; Horror; Mystery; Romance; Sci-Fi; War
Interests:
Board games; Card games; Cooking; Reading; Writing books; Writing poetry
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Athletics; Birdwatching; Bowling; Boxing; Bungee jumping; Camping; Cricket; Dancesport; Darts; Field Hockey; Fishing; Gymnastics; Hiking; Horse Riding; Ice Hockey; Ice Skating; Pool; Rock climbing; Rugby; Sailing; Scuba diving; Skateboarding; Skiing; Snooker; Snowboarding; Swimming; Walking; Water skiing; White water rafting
Food
Cooking:
I really enjoy cooking
Food:
Chinese; Fast food; French; German; Greek; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've lost count
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Rodent(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Thrill seeking
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Cabin in the mountains
Retirement Plans:
Backpacking around the globe
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Nervous; Hopeful; Curious
Honesty:
Extremely