SampioenboerSampioenboer
9

Sampioenboer

72 – Northern Suburbs, Cape Town, South Africa

(Sampioen-) Boer soek 'n vrou

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: 27 December 2023

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek boer met sampioene. Ek het al skatryk geword daaruit. As gevolg van die lockdown en nou die verdomde loadshedding, staan my besigheid somtyds botstil.

Ek is 'n wewenaar. My eerste vrou is dood. Sy het giftige sampioene ge-eet. My tweede vrou is ook dood. Sy wou nie haar sampioene eet nie. My derde vrou is onlangs dood aan skedelbreuk. Die polisie dink sy het van die trap afgeval.

Soos genoem, ek is baie welaf. Jy sal nie hoef te werk nie. Die drie polisse het baie goed uitbetaal. Ek het my vierde vrou ook goed verseker. Ek hou haar aan in die buitekamer. Sy sal daar bly tot sy al haar sampioene eet. Sy sal jou nie pla nie. Die vertrek is klankdig.

Ek is 'n goeie kok. Ek sal vir ons die eerste drie aande kos maak:
Voorgereg: Sampioen Sop
Hoofgereg: Sampioen Bredie
Nagereg: Sampioen Poeding met sjokolade sous

As jy dit drie aande in 'n ry eet, is jy my meisie. As jy wil, kan jy by wees by my vierde vrou se begrafnis. Dan kan ons bietjie dans. Ek dans net op begrafnisse.

Ek soek verblyf. Ek dink die pote soek my. Ek is liewer in jou arms as in die lang arm van die gereg.... Wat ek bedoel is: dis beter dat jy my soek.

Jy sal hou van my. Ek het twee maanhaar-leeus en 'n hele paar krokodille. Ek het eers met leeus geboer, maar hulle het die vrouens opgevreet nog voordat ek die lewenspolisse kon uitneem. Hulle was seker baie honger. Hulle het nou nie eers die belangrikste deeltjies vir my gelos nie.

Ek is baie veiligheidsbewus. Ek het 'n mensgemaakte rivier reg rondom my huis. Die krokodille swem daarin. My krokodille is glad nie rassisties nie. Hulle vreet enige polisieman, wit of swart. Maar ek het al gesien hulle lek hulle lippe af vir swart polisiemanne.

Ek het al my voet in die water gesit. Toe byt die krokodil my een groottoon af. Toe sit ek maar my ander voet ook in die water sodat my voete darem dieselfde kan lyk, maar toe byt die krok daardie voet se tone almal af.

The proof is in the (mushroom-)pudding. Ek kan dit nie vir jou eet nie, dit moet jyself kom ervaar. :-)

About His Ideal Match

Jy moet elke dag jou sampioene eet.

Jy moet bereid wees dat ons 'n groot lewenspolis op jou naam uit neem. En aan my te sedeer. Verkieslik sommer die eerste dag wat ons mekaar ontmoet. Jy moenie omgee om in my basement begrawe te word nie. Dit is net om begrafniskoste en navrae deur die polisie te vermy.

Jy moet bereid wees om jou huis en kar en alles aan my te bemaak.

Jy moet lief wees vir diere. Jy moet saam met my en die twee leeus in dieselfde bed kan slaap. Jy moet ook nie deurmekaar raak met wie is wie nie.

Jy moet niemand vertel dat ek my plaashuis afgebrand het nie. Die versekeringsmaatskappy kan nie bewys wie dit gedoen het nie.

Ek sien baie vrouens stel dit as 'n vereiste dat mens mekaar moet kan vertrou. Ek stem saam. Ek moet jou kan vertrou dat jy nie my huidige vrou sal sê dat ek en jy 'n verhouding het nie. Ag wat, dit maak seker nie saak nie, sy sal mos nie meer lank met ons wees nie.

Baie vroue is ook gesteld op eerlikheid. Wat eerlikheid betref: Ek weet nie hoe om te lieg nie. Dit sal goed wees as jy my hiermee kan help.

Ek hoop jy kan swem. As jy vir my kom kuier, moet jy deur die rivier swem. As jy vinnig swem, sal die krokodille jou net hier en daar byt. Hulle is geleer om 'n mens se testikels af te byt. Hulle sal in jou geval nie weet wat aangaan nie. Hulle sal dink joune is al afgebyt want daar sit 'n tandmerk. En jy is maar net braaf om dit weer te waag. So moenie daaroor worry nie. Keer net vir jou borste. Ek sal aan die anderkant van die rivier vir jou wag met 'n glas water en 'n Disprin vir die pyn.

Ek hoop ook dat jy net so avontuurlustig is soos ek. Ek sien uit daarna om jou te ontmoet. En, o ja, die ou krok het my testikels ook afgebyt. Ek het nou 'n kunsmatige sakkie wat ek aanzip. Ek haal dit net af as ek fietsry.

As jy belangstel in my, sal ek vir jou van my sampioene aanstuur. As jy wil, kan jy dit aanstuur vir die hele Kabinet en die EFF en almal van wie jy nie hou nie.

Sampioen-groete.

What His Friends Say

Sampioenboer hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Northern Suburbs, Cape Town, South Africa
Gender:
Male
Age:
72
Star Sign:
Capricorn
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Other
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Wealthy

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
20 - 100
Star Sign:
Any
Height:
142cm (4' 7.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
Any
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Straight
Eyesight:
I wear glasses
Facial Hair:
I have a moustache
Body Hair:
Smooth
Disabilities:
I have a mental condition
Body Art:
More piercings
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Outrageous; Silly
Valued Qualities:
Forgiveness; Humour; Sexiness
Fashion Sense:
Minimal (Clothes are strictly optional)
Favourite Clothing:
Something my (grand)mother made me.
Favourite Colour:
Black
Leisure & Entertainment
Music Preferences:
Opera
Reading:
I enjoy it
Books:
Crime
TV Habits:
I don't have a TV
TV Shows:
Dramas
Movie Frequency:
Never
Movie Preferences:
Horror
Interests:
Healthy living
Sport Involvement:
Bored to death
Sports:
Bungee jumping
Food
Cooking:
I have to cook
Food:
Fast food; South African
Go Out to Eat:
I always cook at home
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Out of control
Time at Work:
What's work?
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Time Online:
Less than once a week
Take Drugs:
Addicted
Family Size:
I've lost count
Family Closeness:
I don't have any family!
Relationship Type:
We swing
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I like them Well Done ;)
Pets (Have):
Exotic pet(s); Reptile(s)
Turn-ons:
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping; Wealth
Turn-offs:
Sarcasm
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a month
Dream Home:
Loft in the city
Politics:
Moderate
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Optimistic
Honesty:
It's all made up