Meisiekind78Meisiekind78
3

Meisiekind78

45 – eMalahleni (Witbank) (Witbank), Mpumalanga, South Africa

Liefde in oorvloed

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: 07 March 2024

Modified: 25 February 2024

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek is nou 9 jr alleen en net moeg daarvoor.. Dis nou tyd om my liefie te ontmoet

Mense sê ek is vriendelik en bedagsaam en nederig. Want ek is. Ek is lief vir gesels en lag ek is n mense mens en kom oor die weg met enige iemand maak nie saak sn ras kleur of ouderdom nie.

Ek is n ma van 3 dogters en 2 seuns. So manne ek is n instant family
As jy my wil hê aanvaar my kinders eers.

Ek is lief vir kos maak bak, braai, kuier, visvang, kamp stap, bos en net ontspan. Ek is baie lief vir diere. Ek sal nie sê ek is n romantiese tipe vrou nie maar sal like vsn date nights waar dit net ek en my liefie is. Ek. Hou van hande vashou soentjies en drukkies, oor ek n kontak persoon is. Ek is skoon en netjies om myself, my kinders en huis.. Ek rook nie maar sal dalk per geleentheid iets lig drink. Ek hang nie uit in nag clubs nie. Ek is ń Christen. Ek hou nie van baklei en drama nie. Ek is rustig so ook my kinders. Ek wil respek, eerlikheid, vertroue en liefde hê.. Ek is uitgehonger vir liefde..

Ek wil die lewe nou geniet saam my beste vriend en liefde van my lewe wat ek hopelik hier gaan ontmoet.

Ek is n nie roker maar sal once in a blue moon n cider drink. [removed]

About Her Ideal Match

Wees net jou self en aanvaar ons my en my kinders want ons kom in n pakkie. Wees lief vir ons.. En wees daar vir ons want ek ons sal daar wees vir jou.

Ek wil alles saam jou doen en aan jou sy wees en jou hand vashou deur dik en dun. Ek wil gemaklik wees saam jou.. Ek soek iemand wat skoon en netjies is. Iemand wat kan lag en saam kos maak.. ń Christen man.

As jy hou van n voller vrou dis ek.. Ek het curves.. Ek sal jou aanvaar nes jy is en ek verwag dieselfde van jou.
Ek wil net liefde hê as jy dink jy sal my kan lief hê.. Kontak my

What Her Friends Say

Meisiekind78 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
eMalahleni (Witbank) (Witbank), Mpumalanga, South Africa
Gender:
Female
Age:
45
Star Sign:
Aries
Height:
156cm (5' 1.4")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Ask me later
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in North-West, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
37 - 54
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average; Large; Stocky
Looks:
Above Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Any
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Outgoing; Quiet; Realistic; Shy
Valued Qualities:
Charity; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Favourite Colour:
Other
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Dramas; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sci-Fi; Sport; Talk shows
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Comedy; Drama; Romance
Interests:
Cooking; Photography; Reading
Sports:
Rugby