In Her Own Words
About Her
Ek is 'n sosiale vlinder wat lief is vir dans. Ek het 'n lus vir die lewe en soek iemand om saam my op nuwe avonture te gaan. Ek is baie lief vir my mense en altyd opgewonde om nuwe mense in my kring in te verwelkom. Ek is baie saggeaard. Ek glo dat elke nuwe dag 'n seëning van bo is en dat daar altyd laat in die donker tye sal wees, veral as jy iemand het wat die kers aansteek. Na 'n lang dag by die werk ontspan ek graag in ' n "bubble bath" met kerse en lekker musiek.
Ek werk hard om 'n goeie toekoms vir myself en my toekomstige gesin te bou.
About Her Ideal Match
My ideale pasmaat moet kan lag, want mens kan nie deur die lewe gaan sonder om te lag nie. Ek soek iemand wat saam my kan dans tot die son op kom, maar ook rustig saam my kan lê en 'n fliek kyk. Ek soek iemand wat opgewonde is om nuwe dinge te probeer. Ek soek iemand wat opreg is en ten alle tye eerlik met my sal wees. Ek soek iemand met ' n visie vir die toekoms. Ek glo dat mens elke dag aan jou verhouding moet werk en dit is die klein dingetjies, soos ' n mooi briefie op die kasen 'n blommetjie uit die tuin wat 'n verhouding sterker maak. Respek vir jou ander helfte is uiters belangrik.
What Her Friends Say
Fielaflooi hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Brits, North-West, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
24 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Very Attractive | |
Hair Colour: |
Red | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Current University / College Student | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
20 - 40 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
Latino/Hispanic; White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I wear glasses |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
A social butterfly |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My pyjamas |
Favourite Colour: |
Black |
Reading: |
I love it |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Dramas; Movie Channels; Soap operas |
Movie Frequency: |
It's a weekly ritual |
Movie Preferences: |
Drama; Romance |
Interests: |
Photography |
Sports: |
Rugby |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Socialising with friends |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've lost count |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |