In His Own Words
About Him
Mense sien my as jonger as my werklike ouderdom. Maklik aanpasbaar met ander mens, gesels maklik. Vriedelik en aangenaam. Ek is n christen, en dien in my kerk, waarvan ek n NG lidmaat is. Ek het n aangename persoonlikheid. Op my ouderdom wil ek rustig wees en hou nie van komplikasies nie in verhouding nie. Ek hou van tuinwerk, met n mooi tuin. Ek stap graag, en oefen om myself fiks te hou. Ek hou van al die mooi van die lewe.
About His Ideal Match
My idiale pasmaat moet min of meer dieselfe belangstelling. Kan gladnie van dans nie.My ideale pasmaant moet eerlik en opreg wees. Gee en neem sal my verhouding laat werk. Moet mekaar kan verstaan, en aanpasbaar wees baie belangrik! My pasmaat moet in sport belangstel. Iemand wat die heeltyd in my ore neel, hou nie n baaspelerige vrou nie, dit sal nie vir my.in n verhouding werk nie. As dit moontlik saam met my dinge doen.
What His Friends Say
Blouoog1944hdt hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Roodepoort, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
79 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
183cm (6' 0.0") | |
Body Type: |
Large | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Haven't completed high / secondary school | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
65 - 70 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 154cm (5' 0.6") | ||
Body Type: |
Slim; Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Blouoog1944hdt has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.