BoerevlamA3BoerevlamA3
10

BoerevlamA3

46 – Petrusville (Vanderkloof (dam)), Northern Cape, South Africa

GESOEK: EERLIKE & LIEFDEVOLLE LANG BOER

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Die lang 'rooikop' is 'n spontane, vriendelike en energieke grap-gat wat beslis nie in 'n boksie gesit kan word nie.
Ek is jonk van gees met 'n passie vir die lewe en het 'n positiewe uitkyk en soms is ek te eerlik vir mense. I call a spade a spade.
Ek hou daarvan om met dagbreek met 'n groot beker koffie en 'n joint of 2 op my stoep te sit en kyk hoe mooi die wêreld is en hoe die son agter die pragtige Vanderkloof dam opkom. Ons probeer om meer gesond te leef maar se nie nee vir roomys en tjoklits nie!
Ek verpes gebruik van dwelms, misbruik van alkohol, oneerlikheid, rondlopery in verhoudings en ander swak gedrag . Lief eerlikheid en goeie maniere.
Ek is altyd een vir avonture, sal weer bungee jump, hou van road trips, bootry en gesellige kuiers tuis, doen nie meer die bar ding nie en ek drink nie meer nie.

My pragtige seuntjie is 8 jr oud en is my hele lewe. Ons is baie lief vir diere en die natuur. Ons het drie honde (2 is liefdevolle Rescues) wat deel is van ons gesin en klompie mak hoenders en paar vissies. Ek geniet tuinmaak nogals baie. Ons is eintlik gemaak vir die plaas lewe; die dorpslewe raas te veel self hier in piepklein Vanderkloof.
My vriende weet as nood druk op wie hul kan reken.
Ek kom ook met 'n 'sterk ruggraat' - Ek lief die lewe en waarheid en staan altyd op vir wat reg is, beslis waar kinders en diere betrokke is. Vlieg so van tyd tot tyd ook op my besem wanneer dit nodig raak, darem nie gereeld nie, haha

Ek spin soms (nie rerig in die winter nie) so klompie km's sodat ek nogsteeds tjoklits en baie roomys kan geniet sonder om dik word. 😁
Ek kyk nie tv nie, geniet wel series soos Game of Thrones, Prison Break, Spartacus, Vikings, Outlander, Narcos, the Last Kingdom, Sons Of Anarchy en Peaky Blinders
Ek het 'n pistool en sal hom verseker weer gebruik as ek moet. - Ry ook met 'n graaf in die kattebak, haha- net ingeval... Kan mooi na myself kyk

Ek is in finale ronte met my egskeiding, ek wil net my lewe met die regte man deel.

About Her Ideal Match

My droom man is pure Boer , het sagte lippe en is nooit suinig daarmee nie.
Lang, blanke, fris geboude Christen man.
'n Man met 'n sterk persoonlikheid, wat eerlik, fluks, hardwerkend, skoon, netjies, jonk van gees vriendelik, saggeaard en passievol is.
Ek soek 'n liefdevolle, maat saam met wie ek die lewe kan deel en vier. Iemand wat my weer kan wys wat liefde is en of dit bestaan. 'n Man op wie ek kan trots wees om aan my sy te hê. Ek hou nie van 'n baard nie.
Liefde vir kinders en diere is verseker 'n vereiste.
Ek is nie 'n kortgat nie en ek hou van 'n man wat langer as ek is en lekker fris gebou is.
Die lewe moet geniet word en mens moet verseker gereeld kan saam lag oor dinge. -
As dit jy is, kontak my asseblief, nie jy nie, scroll on, dankie.
Knor potte moet verseker verby scroll asook die ou wat net 'n stukkie soek - scroll on! ek is nie hier vir fun fun fun nie, moenie my tyd mors nie.
Die dood gewone ou wat 'n dood gewone boring vrou soek, moet ook verby hou, dit gaan beslis nie werk nie, ek is nie daai gewone poppie nie.
Xxx
If you are interested, then act like it!! It's worth it!!

What Her Friends Say

BoerevlamA3 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Petrusville (Vanderkloof (dam)), Northern Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
46
Star Sign:
Scorpio
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
Slim
Looks:
Very Attractive
Hair Colour:
Changes Often
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Separated
Looking for:
Activity partners; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Ask me later
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Struggling

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Bloemfontein (Free State, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
30 - 54
Star Sign:
Aries; Taurus; Gemini; Cancer; Leo; Virgo; Scorpio; Sagittarius; Capricorn; Aquarius; Pisces
Height:
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Greying; None (Bald); Shaved
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit; E-cigarette User
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Government; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Transportation; Agriculture; Political
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long; Straight; Curly; Wild; Well-behaved; Out of control; It has its moods
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
Pierced ears
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Quiet; Realistic; Sarcastic; Silly; Stable; Wild & Crazy
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Clothing:
My swimming trunks / bikini
Favourite Colour:
Silver
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Country & Western; Folk; Gospel / Religious; Pop / Top 40; Punk; Reggae; Rock; World
Reading:
I'm not keen
Books:
Crime; Fantasy; Fiction
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Cartoons; Documentaries; Dramas; Educational; Movie Channels; Nature / Wildlife
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Adult; Comedy; Documentary; Drama; Mystery; Romance; Sci-Fi; War; Westerns
Interests:
Board games; Card games; Gardening; Healthy living; Meditation; Pottery; Sewing; Shopping; Surfing the Internet; Woodworking
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Bungee jumping; Camping; Chess; Hunting; Martial arts; Pool; Scuba diving; Shooting; Sky diving; Snooker; Snorkeling; Swimming
Food
Cooking:
I have to cook
Food:
Doesn't matter; Seafood; Sushi
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work part-time
Pastimes of choice:
Gardening
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers
Family Closeness:
We're dysfunctional
Relationship Type:
I'm in the middle of a divorce
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Bird(s); Dog(s)
Pets (Like):
Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Sarcasm; Skinny dipping; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Find new, more meaningful work
Religious Attendance:
Rarely
Dream Home:
Cottage in the country
Politics:
Moderate
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Nervous; Hopeful; Curious; Optimistic; Excited
Honesty:
Extremely