In Her Own Words
About Her
Ek is 'n sosiale vlinder wat mal is daaroor om nuwe mense te ontmoet, maar wardeer bestaande vriende en verhoudings ook, ek is 'n bok vir sport sal nie nee sê vir nuwe uitdagings nie ( solank dit wettig is ... lol ) ek hou van goeie geselskap, ek is hardwerkend en pligsgetrou, maar maak altyd tyd vir my besige skedule vir dit wat saak maak in die lewe ,my seuns,familie,vriende en al die kleiner dingetjies in die lewe en NATUURLIK dit wat geld nie kan koop nie ")
Ek is maar nuuskierig by nature ( ek wil nogsteeds weet wat is 'n hus met lang ore !! )
Ek sien myself as 'n tradisionalistiese Christen Afrikaner ( ou skool groot gemaak maar darem nie heeltemal 'n preutse soetkoekie nie ) Ek het sterk opinies oor meeste dinge in die lewe ek sal nooit ingee op my oortuigings nie.Ek is glad nie perfek nie en ek gee ook nie voor om te wees nie, net so is ek vol foute en geite , MAAR dis alles wat my menslikmaak en moet my maar vat soos ek kom , NES ek jou met al jou geite, foute en onperfeksie moet aanvaar. Ek glo sterk aan 'n goeie sin van humor dis een van die belangrikste kwaliteite wat 'n mens oor kan beskik en om die draak te steek met my eie onsekerhede en tekortkomeninge is wat my deur die dag kry >>>
Ek betrek my seuns met alles om my lewe , maar ja alleen tyd is soms ook nodig, ek hou van die buite lewe, kamp is nie 'n probleem vir my nie, hou van stap ,en ja selfs visvang al kan ek nie ek hou daarvan....
Het my deel van seer gekry in die lewe en is reg om weer geluk te vind indien dit nig bestaan daar buite , Tyd staan nie stil nie "))
About Her Ideal Match
Ek is opsoek na iemand wat liefdevol, suksesvol en spontaan is! Iemand wat my kan laat lag en met wie ek die lewe kan geniet! Hy moet 'n goeie en stabiele vriendekring hê en na aan sy familie wees! 'n Goeie komminikeerder wat weet wat hy uit die lewe soek! Iemand wat lekker kan gesels en goed sal inpas by my lewe en aktiwiteite! Iemand wat ek kan vertrou en wat selfstandig is!Hy sal ook moet tyd maak vir my seuns en deel wil word van hul lewens !!
'n Paar bonus punte ... lol ")
Ouderdom 50's :
1.Nie te onaantreklik wees nie , maar soek ook nie 'n "oil painting" nie
2.Moet asb nie begin ry voor ek nie in die kar is nie.
3.Moet tenminste 'n grap of ou "punch line" kan onthou.
4.Is in goeie gesonde toestand vir as ek die dag meubels skuif in en om die huis.
5.Dra 'n t-shirt om jou maag te cover....
6.Skeer op naweke.
I would like to meet men who have similar interests to my own, and who are physically active and interesting. I appreciate men who look after themselves and take pride in their personal appearance...but not so much that I have to fight for time on my hairdryer though :) Basically, I would like someone who is confident, and happy within themselves, and their situation. Someone who is willing to keep up with me on my various escapades, and someone who is willing to add as much value to my life, as I can to his.
Die Chemie faktor is bekend as DIE uitveër van wenslysies.
Baklei vir my en moenie opgee nie.
I'm looking for a nice guy that I can admire, respect, and eventually LOVE. I don't have to tell you how hard that is, because you're on this web-site too. Let's save a lot of time and energy, by being HONEST
En aan jul manne wat moan ek bly te vêr , ons leef nie meer in die dae van ossewaens en posduiwe nie, en vir liefde sal ek kaalvoet oor die Drakensberg loop !!!!!
ASB neem kennis : Geen foto ...... moenie my kontak nie ")
What Her Friends Say
Ekke1972 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Alberton, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
53 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
169cm (5' 6.5") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Spiritual, but not religious | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Haven't completed high / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Struggling |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
45 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
169cm (5' 6.5") - 204cm (6' 8.3") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; Medium |
Eyesight: |
I wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
A tattoo or two |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An exhibitionist |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Mild; Realistic; Sarcastic; Silly |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Red |
Date Activities: |
A movie; Dinner at a restaurant; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Country & Western; Jazz; Pop / Top 40; R&B / Soul |
Reading: |
It's just OK |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Dramas; Movie Channels; Music Channels; Reality shows; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Drama; Horror; Romance; War |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Doesn't matter; Fast food; Italian; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Out of control |
Time at Work: |
I don't work |
Pastimes of choice: |
Doing household chores |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Not any more |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Cat(s); Dog(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Flirting; Showing affection in public; Tattoo(s) |
Turn-offs: |
Long hair; Wealth |
Work Aspirations: |
Find new, more meaningful work |
Dream Home: |
Eco home in the bush |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Living in a quiet cabin in the woods |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Hopeful; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |







