Omgee1808Omgee1808
1

Omgee1808

57 – Parys, Free State, South Africa

Is dit dalk jy vir wie ek al so lank soek

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Wat jy sien is wat jy kry
Omgee mens
Sal uit my pad uit gaan vir ander mense
As jy my ander helfte is sal ek jou bederf en op my hande dra en ek sal my arms stompies baklei vir jou
Ek glo aan absolute eerlikheid daarom wat ek nou gaan se le my so na aan die hart en is nie onderhandelbaar nie
Jy moet nie net n kerkganger wees nie maar jy moet God bo alles en almal lief he ja self's bo my en Hom ten volle dien nie net met jou mond nie maar jou lewe moet n weerspieeling daarvan wees
Dan die Here het vir my n Dogter gegee wat gemolesteer verkrag aangerand en mishandel was soveel so dat sy nou amper heeltemal doof is (Kyk die foto )
Ek weet baie vroue gaan nou se nee dankie dis nie vir my nie en ek verstaan dit en waardeer dat jul eerlik en opreg is daaroor want die laaste ding wat ek wil he is dat sy enigsins weer moet seer kry ek sal my arms stompies baklei om haar te beskerm
Sy was gemolesteer verkrag aangerand misbruik en agv die aanranding is sy nou doof vandag
Sy is nou in graad 12 of die ou matriek
Al wat sy wil he is n pa en ma wat haar onvoorwaardelik sal lief he en aan vaar en deel sal maak van n gesin
Agv die omstandighede is sy nie n maklike mens nie en daarom noem ek dit sodat jy weet wat vir ons wag
Ek sal jou nie in die steek laat en verwag jy moet alleen met haar deel nie ek sal altyd daar vir jou en saam met jou wees om jou te help en Onder steun Waar en wanneer ek kan
Hierdie twee punte le vir my baie naby aan my hart en is nie onderhandelbaar nie
Maar sou jy kans sien vir my en vir haar dan sal ek net soos vir haar my arms stompies baklei en jou op my hande dra
Ek hou ook om saam met my geliefdes die seen te vra voor ons eet en in die aande saam bybel te lees en bid
Ek geniet n ete as gesin baie meer by n tafel as n bordkos voor die tv

About His Ideal Match

Kind van die Here en haar lewe moet dit wys
Omgee mens
Lief vir stilte en alleen wees
Maar moet ook kan kuier met Vriende en familie
Nie bang wees om iets te doen nie
Moet n natuur mens wees
Moet lief wees vir diere
Moet die mooi in alles kan raak sien want God het dit geslape
Moet n rustige mens wees
Moet daarvan hou om te cuddle en soen self's in die openbaar
Moet nooit ooit bang wees vir my nie maar moet my ook nie wil domineer nie
Ek soek n maat my gelyke
Moet saam dinge wil doen
Moet daarvan hou om bederf te word asook te bederf
Moet nooit al is ons hoe gelukkig en geseend dit as van self sprekend aanvaar nie maar moet altyd weet als kom van die Here af en elke dab wat ons leef en saam kan wees is n geskenke uit Sy hande
Ons moet kan saam lag en saam huil
Moet saam met my in die veld kan sit en net die skepping kan waardeer van die grootste tot die kleinste
Moet n hart he vir mense en moet bereid wees om haar laaste te gee vir iemand wat dit nodig het
Moenie fout soekerig en skoorsoekerig wees nie
Moenie aggresiewe en dominerende persoonlikheid he nie

What His Friends Say

Omgee1808 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Parys, Free State, South Africa
Gender:
Male
Age:
57
Star Sign:
Leo
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Short-term
Have Children:
No
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Agriculture
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Free State, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
36 - 58
Star Sign:
Leo
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 177cm (5' 9.7")
Body Type:
Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Have Children:
No
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Facial Hair:
I have a moustache
Body Hair:
Light
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A wallflower
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Quiet; Stable
Valued Qualities:
Charity; Devotion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control
Fashion Sense:
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
White
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Country & Western; Gospel / Religious
Reading:
I enjoy it
Books:
Crime; History; Non-fiction; Religious; Self-help
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Documentaries; Dramas; Educational; Nature / Wildlife
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Documentary; Mystery; Romance; War; Westerns
Interests:
Board games; Business news; Cooking; Gardening; Healthy living; Investing; Reading; Woodworking; Writing books
Sport Involvement:
Not involved at all
Sports:
Camping; Fishing; Hiking; Horse Riding; Hunting; Snorkeling
Food
Cooking:
I really enjoy cooking
Food:
Doesn't matter; Seafood; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Like):
Dog(s); Horse(s)
Turn-ons:
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
More than once a week
Dream Home:
Cottage in the country
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Hopeful; Optimistic
Honesty:
Extremely