In Her Own Words
About Her
Ek is hardwerkende vrou, gemotiveerd en met nog baie "stout"spark in my. Ek het nog daai spontane ding in my, waar ek saam my dogter vanaf 'n waterslide in Hartenbos sal afgly vir die lekkerte van die lewe...
Ek hou van die lewe en geniet elke oomblik daarvan. Ek is selfstandig, self gemotifeerd en het 'n sterk persoonlikheid. Hou van DIY projekte doen "dit skrik gewoonlik mans af" Ek soebat en smeek nie om iets rondom die huis gedoen te kry nie.
Kind van God. My dogter is 13. Haar pa is in 2017 oorlede. So daai "baggage" is nie meer daar nie.
Hy het nooit 'n groot rol in haar lewe gespeel nie. Ek het haar alleen groot gemaak tot vandag.
Ek sien myself as sterk en sterk in my geloof. Ek het wel 'n tattoo op my linker arm voor met die woorde "Believe". Dit is my motto in die lewe, jy moet glo en bereid wees om self die pad vir jou oop te kap. Ek sien die glas altyd half vol. Ek is glad nie negatiewe mens nie, aangesien ek dit verpes as mense negatief is. Jy moet jouself gelukkig maak, jy kan nie op iemand anders staat maak om jou gelukkige te maak in die lewe nie. Die ander person kan jou net ekstra gelukkig maak. Ek is mal oor diere, veral my 4 mix breed wors honee.
Ek het 'n paar ekstra kilogram wat ek besig is om weg te werk, deur spinning en gesonder eet. Ek is my eie nael tegnikus, so my naels altyd mooi, dra elke dag grimeering, en trek mooi aan. Hou niks van slorsigheid nie. Jy sal jou nooit skaam vir my gedrag of kleredrag nie. "Ek is nie 'n girly girl nie, haar hou van mooi goed"
Ek is reguit sodat daar geen misverstande is nie. Wat jy sien is wat jy kry. Liefdevol teenoor die regte persoon met respek. Ek lig nie my hand vir 'n man nie. Hou daarvan om na musiek konserte, markte en uitstappies te gaan, rond tery en net kamp op te slaan waar jy kom.
Never give up on life!!
About Her Ideal Match
Die man wat ek soek, moet spontaan dinge saam my kan doen. Nie afsydig en norsig wees nie. Lus vir die lewe he, en nuwe dinge saam my kan ontdek. Ek soek 'n lewensmaat, nie noodwendig 'n pa vir my kind nie. Ek is albei vir haar. Die man moet gemaklik met homself wees,. Hy moet verhouding met GOD he, moet my kan vasvat as ek nie luister nie. Nie bang wees om met my teraas nie, Ek kan party keer hardkoppig raak. Hehe. Hy moet met my familie en vriende oor die weg kan kom. Familie is tenminste al wat mens het. Hy moet 'n hartsmens wees. Moet my dogter kan aanvaar soos sy eie. SY is my alles. Sal wel die man eerste in my lewe stel. Ek snoop nie op 'n man se foon of in sy privaat goed nie. Hy moet trots wees op sy herkoms en respek vir alle nasies he. Lief wees vir diere. Nog lief wees vir handvas hou in die publiek, en 'n bok vir sports wees. Nie bang om sy eie ding te kan doen nie. Daarvan hou om lekker groot bom fire te maak, en ure daarlangs te sit en praat. Moet nog "stout" kan wees as dit slapenstyd is. Ek haat gevrektigheid. Moet daarvan hou om te gaan kamp, of dit in tent of agter op bakkie is. Liefde vir die natuur, as hy daarvan hou om te jag en slag is dit geen problem. Ek kan darm met 'n skiet ding skiet hoor.
Ek soek nie 'n Foon snol wat net wil sms en oor seks praat nie. Wees 'n man en ontmoet my vir 'n koffie afspraak. Dan kan mens mos sien of daar 'n spark is of nie... Nothing to lose.
What Her Friends Say
Jump4Joy hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth (Despatch), Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
158cm (5' 2.2") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
47 - 52 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
159cm (5' 2.6") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; Straight |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
A tattoo or two |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Daring; Easy going; Funny; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic |
Valued Qualities: |
Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Kindness; Moderation; Sexiness |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Purple |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Crime; Fiction; Horror |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Sci-Fi |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Adult; Comedy; Horror; Mystery; Romance; Sci-Fi |
Interests: |
Gardening; Painting; Sewing |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Camping; Fishing; Hiking; Swimming |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Chinese; Pub Grub; Seafood; Sushi |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s) |
Turn-ons: |
Assertiveness; Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Tattoo(s); Thrill seeking |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Long hair |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Tent in the woods |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Sailing the seven seas |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Nervous; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |



