In Her Own Words
About Her
Ek is maar net 'n doodgewone plaasmeisie wat grootgeword het in die Paarl. As jy nie lus is vir baie lees nie, hier is 'n kort opsomming: ek hou van honde, tee, scary movies, sci-fi, reen, lees, reis, lekker kos, fokofpolisiekar, lag en wyn. Ek hou nie van spinnekoppe, verrassings, corny movies, fake mense, en whiskey nie.
Ek is nie almal se cup of tea nie, en ek wil ook nie wees nie. Ek baklei teen die norme van wat sosiaal aanvaarbaar is, en ek hou daarvan om my eie pad te besluit. Ek is nie 'n rebel wat aspris stry teen alles net uit beginsel nie - ek hou bloot daarvan om te doen wat ek wil, ongeag wat ander mense dink.
Ek hou van reis - verskriklik baie. Wil nog die hele wereld sien en ander kulture ervaar en hulle kos eet. Maar ek erken ek het nog nie eers my eie land en kontinent genoeg gesien nie, so 'n kombinasie van oorsese en plaaslike avonture is die plan.
Ek is oneindig lief vir diere - 'n non-diereliefhebber is dus geen opsie vir my nie. 'n Liefde vir diere kom vanself en kan nie nageboots word nie - dis iets wat mens herken in mekaar. My twee honde speel 'n reuse rol in my lewe, en dit is vir my belangrik om genoeg tyd saam met hulle deur te bring.
Ek kom nie goed oor die weg met konserwatiewe mense met eng denke nie - wat maak dit saak as ek vloek? Wat maak dit saak as ek lag vir die verkeerde goed? Mens moet so 'n bietjie ontspan en nie alles so ernstig opneem nie.
Sjoe dit het nou lank geraak. Sorry. Maar well done as jy tot hier gelees het!
About Her Ideal Match
Wie weet nou eintlik wat hulle wil he - as ons geweet het was ons nie nou hier nie. Ons het almal OF kak smaak OF bad luck. Of soms albei.
Ek is al so moeg vir die vraag - haai hoekom is jy single? Nee ek weet nie, hoekom se jy my nie.
What Her Friends Say
Space_Oddity hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Blaauwberg, Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
40 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
161cm (5' 3.4") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Grey | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Atheist | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Regular Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
33 - 40 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
161cm (5' 3.4") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Straight; Well-behaved |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Sarcastic |
Intelligence: |
Rocket Scientist |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Funny; Intelligent; Outspoken; Realistic; Sarcastic |
Valued Qualities: |
Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Pink |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Alternative; Rock |
Reading: |
I love it |
Books: |
Crime; Fantasy; Horror; Mystery; Sci-Fi; Science / Technology; Travel |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Movie Channels; Nature / Wildlife; Sci-Fi |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Cult Classics; Horror; Mystery; Sci-Fi; Westerns |
Interests: |
Board games; Computer & video games; Cooking; Gardening; Photography; Reading; Surfing the Internet |
Sport Involvement: |
Bored to death |
Sports: |
Camping; Hiking; Mountain biking |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Asian Fusion; Chinese; Indian; Italian; South African; Thai; Vietnamese |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Playing with my pet |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're dysfunctional |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
Not at all |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Fish; Rodent(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s) |
Turn-ons: |
Flirting; Intelligence |
Turn-offs: |
Body piercing(s) |
Work Aspirations: |
Find new, more meaningful work |
Religious Attendance: |
Never |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Backpacking around the globe |
Honesty: |
Extremely |