In Her Own Words
About Her
Hi jy.... Ek ken jou miskien nog nie, maar ek wil jou graag beter leer ken... Ek glo dat Liefde wel vir elkeen bestaan, maar dat die "REGTE" persoon nie doen nie. Dis waarom ek opsoek is nie die ware "Jy"....
Almal soek graag na die "Regte' een, maar ons vergeet dat daardie persoon ook net 'n mens met foute is, en kan nie net 100% "Reg" wees nie. Ek is nou 28 jaar oud, en is moeg vir alleen wees.
Ek is werklik opsoek na die "Boer' van my hart, iemand met 'n humor sin en wat my baie kan laat lag.
Ek glo en vertrou dat elkeen opsoek is na die volgende eienskappe, en so sluit dit my in:
- Eerlikheid
- Opregtheid
- Vriendelikheid
- Hardwerkend
-Humorsin en die lysie gaan aan....
Ek glo dat nie 1 van hierdie eienskappe kan bestaan, sonder JESUS nie! Jesus moet eerste kom, voordat al die ander dinge in plek sal val....
Ware Geluk begin by jouself, en daarom kan niemand my gelukkig maak of ek hulle, tensy hul tevrede en gelukkig met hulself is nie.
Ek weet die lewe is vol SEER, TELEURSTELLINGS EN SKAAMTE..... Ek meen, waarom wil jy nou jou "Letsels" van die lewe vir iemand anders wys?????.....
DIS REEDS, VERTROUE EN EERLIKHEID, SAAM MET RESPEK EN LIEFDE LOOP HAND AAN HAND.......
DIE LIEFDE OORWIN ALLES!!!!!!!! Kom ons klink 'n glasie op die LIEFDE! Xxxxxx
About Her Ideal Match
Ek besef dat ek 'n meisie is wat WEET wat sy in die lewe wil hê, en dis reeds waarom ek so sukkel om iemand te kry wat se hand in myne sal pas.....
Ek is opsoek na 'n Man met 'n hart wat vir God, Jesus en die Heilige Gees ken... Ek is ongelukkig nie iemand wat vir tweede beste wil 'settle" nie, en ek glo jy ook nie....
Ek is so moeg vir Valsheid, lee beloftes en onopregtheid.... Waarom iemand anders seermaak wat se bedoeling net was om jou te kon 'Liefhê'?
Ek hoop dat die persoon wat kontak maak, wel met die regte redes dit doen, en dat dit iemand sal wees wat weet hoe om Leiding te neem........
Ek wil vra: "As jy iemand is wat nie Leiding kan neem nie, of wat nie weet wat ek met LEIDING bedoel nie, los my eerder uit asseblief"? Of as jou "Leiding" die verkeerde Gedagte tot my het, wil ek ook reguit vra: "Kom ons mors nie mekaar se tyd nie"???
Moet asb nie vir my die volgende kom sê:
"Dis jou bakkie, maar dan is dit jou Pa'sin nie"...
Al soveel gehoor.... "(GAAN OOR STANDVASTIGHEID, OM TE KYK OF JY VIR MY KAN SORG EENDAG, EN NIE OOR JOU GELD OF RYKDOM NIE"....
Wees asseblief jouself, en wees ook hier met die regte gesindheid en hart.....Wees wie jy sê jy is en moenie jok of vals beloftes maak nie. Niks maak 'n meisie meer seer as 'n verwagting wat as 'n teleurstelling uitdraai nie.... Ek is hier vir die regte redes, hoop so jy ook.... :-)
What Her Friends Say
Schoemie444 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mbombela (Nelspruit) (Delmas), Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
34 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Sales and Marketing | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
29 - 34 | ||
Star Sign: |
Virgo | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
A few extra pounds | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Slightly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Straight |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears |
Sense of Humour: |
Dry |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Mild; Outgoing; Quiet; Realistic; Shy |
Valued Qualities: |
Celibacy; Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Purple |
Date Activities: |
A music concert; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Pop / Top 40 |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Fiction; Religious; Romance |
TV Habits: |
My TV is never off |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Dramas; Movie Channels; Music Channels; Reality shows; Soap operas; Talk shows |
Movie Frequency: |
I wait for movies to come out on DVD or online. |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Drama; Romance |
Interests: |
Photography |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Camping; Dancesport; Motorsport; Pool; Rugby; Running; Walking |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Doesn't matter |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Stressed |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I don't have any family |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm seeing someone, but not exclusively |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Cat(s) |
Turn-ons: |
Assertiveness; Body piercing(s); Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Power; Wealth |
Turn-offs: |
Erotica; Long hair; Skinny dipping; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Religious Attendance: |
More than once a week |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Doing volunteer work |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Nervous; Hopeful; Curious; Embarrassed; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Very |