In Her Own Words
About Her
Eks 'n kaalvoet klein dorpie tiepe meisie.. met baie liefde om uit te gee. Ek geniet en waardeer die klein goedjies in die lewe. Ek het 'n sterk persoonlikheid en eks 'n baie oop mens, ek sê graag wat ek dink.. Ek het baie trots en ek is heelwat selfstandig. Ek is n kind van die Here en ek kry nie skaam om dit te erken nie maar soos enige ander persoon het ek ook maar my sondes. Ek hou daarvan om ander mense te laat goed of spesiaal voel ek glo sterk dat hoe jy ander mense laat voel sê baie oor jou as mens. Ek geniet dit ook om nou en dan iets spesiaal te doen vir mense wat ek lief het. Ek glo in liefde en ek persoonlik dink liefde is mooi!!
About Her Ideal Match
Die ideale kêrel vir my is iemand met 'n sterk persoonlikheid, hy moet nou en dan sy voet kan neersit. Hy moet trots hê en selfstandig wees.. Soos enige ander meisie/persoon wil ek iemand hê wat my aanvaar soos ek is (binne en buite) wat respek het vir homself en ander, iemand wat lojaal, reguit en eerlik is. Ek geniet klein onverwagte verassings (blom uit die tuin, kombers onder die sterre tot selfs 'n onverwagte kompliment/soentjie/ drukkie). Ek is baie aangetrokke tot 'n man wat in die Here glo en nie omgee om kerk toe te gaan nie.
What Her Friends Say
10ie_xoxo hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Thabazimbi, Limpopo, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
35 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
171cm (5' 7.3") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Catholic | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Technical / Science / Engineering | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Limpopo; Gauteng; North-West, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
27 - 38 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Other; Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Medium; Long |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears; A tattoo or two |
Favourite Colour: |
Purple |