In His Own Words
About Him
Ek is n baie goeie mens klein hartjie aan my maar moenie aan my verkeerde kant kom nie. ek hou van my vriende. Vriende is vir my baie belangrik. Ek hou van die bos en diep see visvang, ry graag off road. Geniet n rustige braai by die huis of saam vriende. Ek is n baie maklike mens kom oor die weg met enige tiepe mens. Ek is altyd vriendlik mens hou nie van kwaad loop nie die lewe is te kort om kwaad te wees vir iemand.
About His Ideal Match
Sy moet kan maklik meng met mense nie haar self een kant hou nie. Moet kan saam beweeg as ons goed gaan doen soos 4x4 gaan ry of as ons gaan bike ry. Dy moet n buite mens wees. Maar ook op die regte tuie kan rustig wees soos na n lang dag se werk by die huis kom en sit en rustig wees. Sy moet kan praat as oor haar dag. Dit is baie belangrik om te praat as goed pla of nie gelukkig is oor iets nie.
What His Friends Say
Faaitjie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Boksburg (Els park), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
35 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
185cm (6' 0.8") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Chinese | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Transportation | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
21 - 28 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Faaitjie has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.


