In Her Own Words
About Her
Ek is lief vir diere het n passie vir mense en musiek - hou van gesels het n breë kennis oor verskeie onderwerpe- My leuse is ,daar is altyd iets om voor dankbaar te wees . Ek hou van kuier - vriende maak - eks nie n jaloerse persoon nie ek wil graag mense van my eie ras vriende maak en gesels.Ek is nie rassisties nie het my voorkeur wanneer dit kom by my pasmaats. Ek hou van musiek blyspele . Ek lag graag hou van fliek,romantise komediies is nie iemand vir moord en doodslag nie ;)
About Her Ideal Match
Ek soek iemand wat nog lus is vir die lewe iemand wat saam my wil dinge doen stap kuier, gesels en vakansie gaan hou. Ek soek nie iemand wat net heeldag voor die tv wil sit nie ek het nie n probleem met sport nie hou van tennis rugby krieket . Verkieslik 'n nie roker en iemand wat sosiaal drink .Die persoon moet hou van lag, 'n goeie komedie kan geniet,moet enkel wees geen getroude mans vervreemd van hul vrouens ens nie..ek is lojaal teenoor my vriende en geliefdes en help graag waar ek kan. Die lewe is van korte duur en wil graag iemand ontmoet wat my sal waardeer vir wie ek is, ek is baie
lief vir blomme,Hou van netjies aantrek, maar dra nog klere in my kas wat ek 10 jaar gelede gekoop het. I have many English speaking .friends. Love the sea but enjoy the Game Reserve. Die persoon wat moontlik in my sou belangstel moet asb. Eerlik opreg en liefdevol wees moet musiek kan waardeer moet respek hê vir homself en sy maat. Drinkers gaan verby,ek self drink by geleenthede wyn of iets lig, ek sing graag goeie maniere gaan nooit uit die mode nie!! Dinge wat verhoudings kelder, is oneerlikheid, wat vir my nogal vreemd is dat die manne hulle blindstaar a.g.v. van ouderdom. Ek is nog steeds besig met musiekstudente en wil graag die lewe nog geniet. Vir die regte persoon is ek bereid om te verhuis, alhowel ek lekker bly in my huis. My vriende sê dat ek soms lag ten spyte vd. Feit dat dinge in my lewe al dol gegaan het al kook ek nie soos 'n chef nie sal ek vir jou mooi klavier speel indien jy daarvan hou.
"Best friends are like four leaf clovers, hard to find and lucky to have. Take a chance on me!
What Her Friends Say
LiefdevirLaine hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Carletonville (Oberholzer), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
74 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
154cm (5' 0.6") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Artistic / Musical / Writer | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Western Cape; Eastern Cape; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; North-West; Northern Cape; Free State, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
57 - 69 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Body Art: |
Pierced ears |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Mild; Outgoing; Realistic |
Valued Qualities: |
Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Moderation; Patience; Self-control |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Instrumental; Latin; Opera |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
(Auto)biographies; Best-sellers; Fiction; Non-fiction; Religious; Romance; Travel |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Dramas; Movie Channels; Music Channels; News; Reality shows; Sport |
Movie Preferences: |
Comedy; Drama; Romance |
Interests: |
Board games; Gardening; Healthy living; Knitting; Making Music; Photography; Reading; Singing |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Athletics; Cricket; Tennis; Walking |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Doesn't matter; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Pastimes of choice: |
Socialising with friends |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Rodent(s) |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Dancing; Erotica; Flirting; Long hair; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Tattoo(s); Thrill seeking; Wealth |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Religious Attendance: |
Once a week |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Nervous; Hopeful; Excited |
Honesty: |
Extremely |