In His Own Words
About Him
Niemand hoef my beter te leer ken nie, want n mens sal nooit iemand ten volle ken of verstaan nie. Wie kan werklik die hart van n mens lees as hy sy binneste openbaar, of dit verstaan. Ek is nie meer opsoek na enige iemand nie. Dink ook nie ek het die krag daarvoor nie.. Die Bybel se bedrieglik is die mens, miskien is dit meer waar as wat ons ooit sal besef. n Mens hoop en wag en dink miskien is daar iemand wat sal pas. My ribbebeen maat spesiaal vir my gemaak. Is dit regtig waar of sal enige iemand wat jy n kans wil gee die gaping kan vul. En aan die einde van alles beteken n volmaakte sirkel net n ronde nul. Jy dink soms dis die een, net om agterna met n stukkende hart te sit en ween.
Maar somtyds kom daar wel iemand jou pad langs wat jou kop laat draai en jou hart laat spring, woorde wat uit jou hart borrel en jy soos n lied kan sing. Ek is net ek, miskien nog n kluisenaar ook, wat net aan Sy Woord vashou want dit is my behoud. As jy Hom nie ken nie sal ek jou vertel van die Liefling van my lewe wat my verlos van die hel. Een ding weet ek en dit is Hy Lewe Hy het werklik opgestaan, mag jy Sy Lewe ervaar en weet dat Hy alleen die antwoord is op elke versugting en nood.
About His Ideal Match
. As julle nie werklik Sy stem baie duidelik kan hoor nie sal julle net jul tyd gemors het. As iemand vir my skryf moet sy baie duidelik weet wie sy in Christus is en Hom ken en liefhe bo alle ander dinge.
Ek soek net iemand wat eerstens n maat kan wees, wat na die woorde in die wind se waai kan luister. Ek soek eerlikheid en opregtheid.
Sommer net sommer...
Ek het iets in die lewe geleer
al kry mens somtyds baie seer
maar alles werk ten goede mee
vir die wat vir Hom hul harte gee
as die Here die huis nie bou nie
sal die fondasie nooit hou nie.
Elke afdraaipaadjie ken ek
Elke verdwaalpad het sy naam
Soekend smagtend soek ek
Na my pad se naam
Stilstaanpad of kronkelpad
Het ek al geloop
Noem n pad se naam
Dan ken ek hom al ook
Hoeveel onbekende paaie
Is daar sonder n bekende naam
Sal ek iewers vorentoe
Julle ook moet baan
Veel liewers soek ek
Vleuels soos n voel
Om van bo af te kyk
Na die paaie baan
Kaalvoetkind van Hom
van ver af het Hy jou sien kom,
met deernis vir die dag gewag
om jou te koester en te laat lag.
In Sy arms wil Hy jou toevou
en vertel van Sy plan met jou.
Al jou vrae wat jy wil vra
se antwoorde ken jou Pa
So een vir een , op Sy tyd
sal jy weet sonder spyt
Sonder Hom kan jy nie bou
bewaak die wagter tevergeefs die gebou
Alles werk ten goede mee
vir diegene wat vir Hom hul harte gee....
What His Friends Say
DancingintheRain hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
71 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
181cm (5' 11.3") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
55 - 63 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
153cm (5' 0.2") - 178cm (5' 10.1") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Light Brown; Auburn; Grey | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Green | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
Latino/Hispanic; White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Facial Hair: |
I have a full beard |
Body Hair: |
Average |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Dry |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Optimistic; Quiet; Realistic; Shy; Stable |
Valued Qualities: |
Compassion; Faithfulness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Mercy |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Blues; Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Jazz; Opera |
Reading: |
I love it |
Books: |
(Auto)biographies; Fiction; History; Mystery; Religious; Sci-Fi; Science / Technology |
TV Habits: |
I mostly use my TV for news or sport |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Nature / Wildlife; Reality shows; Sci-Fi |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Documentary; Drama; Sci-Fi |
Interests: |
Cooking; Gardening; Making Music; Photography; Reading; Singing; Woodworking; Writing books; Writing poetry |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Athletics; Badminton; Birdwatching; Bodyboarding; Camping; Chess; Cricket; Fishing; Hiking; Horse Riding; Hunting; Martial arts; Polo; Running; Scuba diving; Shooting; Skiing; Snorkeling; Squash; Swimming; Triathlon; Walking; Water skiing |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Chinese; French; Greek; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Out of control |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Volunteering |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Intelligence; Long hair |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking; Wealth |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Living in a quiet cabin in the woods |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Curious |
Honesty: |
Extremely |
