Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Ermelo, Mpumalanga, South Africa
Gender:
Female
Age:
57
Star Sign:
Pisces
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English; Portuguese; Zulu
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Separated
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Self-employed
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
48 - 60
Star Sign:
Any
Height:
180cm (5' 10.9") - 196cm (6' 5.2")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds
Looks:
Very Attractive; Above Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Technical / Science / Engineering; Agriculture; Political
Income:
Solvent; Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

My goeie vriende reken dis pret om saam met my te kuier en te wees...daar is niks so goed vir 'n mens as om te lag nie! Ek is vrolik, positief en hou van die lewe met al sy uitdagings (tot op 'n punt)! My sin vir humor het my al in die sop laat beland want almal kan dit nie altyd waardeer nie! Saam met die vrolikheid het ek ook maar my diepkant....ek gee baie om vir my medemense en kan nie verdra om te sien dat mense swaar kry nie, emosioneel, finansieel of fisies nie. Ek het n groot hart en wil altyd almal help. Ek is 'n mens-mens wat maklik op enige vlak gemaklik kan kommunikeer. Ek is baie aanpasbaar en geniet die mooi en fyner dinge in die lewe. Ek hou nie van skynheilige mense nie...ek is vreeslik eerlik en soms ondiplomaties. Ek is 'n haastige mens van geaardheid en haat dit om te sukkel. Geduld is nie my sterkste eienskap nie. Ek is n organiseerder en raakvatter in my werk en huis. Ek is mal oor die natuur, seker omdat ek op n plaas groot geword het. Ek sukkel om n stadsmens te wees, alhoewel ek dit geniet om so dan en wan wel te kan gaan "shop"! Ek is n baie kreatiewe mens maar nie n "weirdo" nie, Ek geniet goeie musiek - van ligte klassiek tot by nuwe pop! Nie groot op Afrikaansemusiek nie. My huis lyk altyd mooi en netjies...ongelukkig is ek n perfeksionis! Kan baie lekker kosmaak, maar doen nie eintlik die naaldwerk-ding nie! Ek is mal oor reis en het darem al n paar plekke buite die grense van ons land gesien. Ek hou van verrassings - gee en kry! Ek is n avontuurlustige mens en hou daarvan om ongewone goed aantepak. Het verlede jaar selfs valskerm gespring! En soos enige normale mens kan ek kwaad word ook...partykeer baie...maar ek word gelukkig gou weer goed! Ek is glad nie skaam oor hoe ek lyk nie maar ek sal eers n foto gee as ek dink ek en die persoon aan die anderkant het iets in gemeen!

About Her Ideal Match

My maat moet iemand wees na wie ek in alle opsigte kan opkyk....'n dinamiese maar wel opgevoede man wat my altyd spesiaal sal laat voel. Hy moet n sterk persoonlikheid he maar moet nie n buffel wees nie. Hy moet iemand wees wat die lewe kan geniet en kan lag en vrolik wees. Die lewe is somber genoeg, ek soek nie n suurknol nie. Hy moet sy prioriteite reg he....vaste fondament in Christus, dan die res. Ek hou nog van die "old school"-tipe man wat goeie maniere het en weet wanneer om wat te doen! Hy moet daarvan hou om by my te wees en dinge saam met my te doen...al is dit kosmaak, of werk in die tuin of saam n dop te gaan drink op n spesiale plek erens ongewoon! Die regte man gaan saam met my in die bad sit en kuier tot die water koud is maar gaan ook my trane afdroog as my bio-ritme af is. Ek soek 'n kameraad, 'n steunpilaar en iemand wat my bene gaan lam maak tot my hand eendag bewe op my kierie! Stylvolle mens sonder tattoes, ketting om die nek en wit sokkies.....met ander woorde 'n regte egte goeie boereman! O-ja, en hy moet lief wees vir diere!

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I wear glasses and contacts
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Hair Style:
It has its moods
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An impartial observer
Personality Traits:
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Naive; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic; Wild & Crazy
Valued Qualities:
Celibacy; Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Date Activities:
A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
Asian Fusion; Chinese; Fine Dining; French; German; Greek; Indian; Seafood; South African; Sushi; Thai
Music Preferences:
Blues; Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Latin; Pop / Top 40; Rock
Books:
Crime; Fiction; Religious; Romance; Travel
TV Shows:
Action/Adventure; Documentaries; Dramas; Movie Channels; Music Channels; Nature/Wildlife; News; Reality shows; Variety shows
Movie Preferences:
Action; Art Films; Drama; Romance
Interests:
Board games; Card games; Cooking; Gardening; Painting; Photography; Reading
Sports:
Athletics; Camping; Dancesport; Gymnastics; Hiking; Ice Skating; Rugby; Running; Sky diving; Snorkeling; Tennis; Walking
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work only a few hours a week
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
I check in once a day
Cooking:
I really enjoy cooking
Dining Out:
I eat out a few times a month
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Once or twice a month
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Animals:
I love my pet(s)
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers
Family Closeness:
We're very close
Current Relationship:
I'm separated
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Reading:
I enjoy it
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Dancing; Erotica; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Body piercing(s); Long hair; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Get promoted
Dream Home:
Cottage in the country
Religious Attendance:
Once a week
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Politics:
Moderate
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Nervous