Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: 2 weeks ago

Online: Yesterday

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Brits, North-West, South Africa
Gender:
Female
Age:
39
Star Sign:
Aquarius
Height:
166cm (5' 5.4")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Changes Often
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Limpopo; Gauteng; North-West; Free State, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
38 - 45
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average; A few extra pounds; Large; Stocky
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me; Yes, living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional Smoker; Regular Smoker; Trying to Quit
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Administrative / Secretarial; Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Government; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Agriculture; Political
Income:
Solvent; Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek kliek deur profiel na profiel op hierdie site en ek sien dat die manne basies drie dinge hoog aanskryf:
1. Die ideale vrou moenie "clingy/needy" wees nie
2. Sy moet finansiŽel stabiel wees en vir haarself kan sorg
3. Sy moet gelukkig en tevrede kan wees met haar eie geselskap

En ek dink: bhawhahahahahahahahahahahahaha!!!!! In jou drome pel!!!! As 'n vrou al die bg. self doen, hoekom sou sy JOU nodig he? Vir "fun activities" en 'n "open mind every other weekend"....but please....net nie die verantwoordelikheid en moeite van 'n permanente verhouding/huwelik nie!?!

Ek is geensins 'n fundi op die gebied nie, ek is immers in die center-mr-venter van my TWEEDE egskeiding, maar ek KEN mense. Die manne dink meestal hulle is opgesaal met 'n onstabiele, oor-emosionele, lui, onvergenoegde, dikbek bitch en meeste dames is oortuig hulle is gestraf met die selfsugtigste-seksmal-narcissistiese-rok -jagter onner die son. Die kern is VROT. Die hoe egskeidingsyfer wereldwyd is 'n duidelike bewys van die verval van mense se beginsels en morele waardes en daarmee saam die aanhang van duisende dwaallere m.b.t. geloof en Christenskap.

Thus, for me - back to basics please - 5 redes waarom jy my moet leer ken, al dan nie:

1. Ek glo in God Drie Enig.
2. My 3 kinders (ouderdom 14, 12 en 5 maande - ja, jy lees reg VYF maande) is my passie en spilpunt van my bestaan
3. My familie is groot en heg - familie aangeleenthede is onvermydelik
4. My werk hou my gegrond en stabiel, ek funksioneer in auto-soldaatjie-mode 5 dae per week - maar naweke is tyd vir klein-biki-wyn-vir-my-en-vir-jou! Paaaaaaarty pappa!
5. Ek is passievol oor my land, taal, kultuur, geskiedenis en behoud daarvan
6. Soos die meeste girls, kan ek ook daardie clingy-needy-dikbek-bitch wees, jy lees immers die karakter van 'n man, op sy vrou se gesig!

About Her Ideal Match

Nou ja! Sooooo ernstig en partikuler hierbo, dus om konsekwent te wees die volgende paar gedagtes:

1. Jy glo in God Drie Enig en daarvolgens skroom jy nie om as hoof van die huis jou gesin te lei en beskerm nie.
2. Jy verstaan dat ek en my kinders as paket kom - dis almal of niemand.
3. Jy is gewillig om belangrike familie aangeleenthede by te woon, met dienverstande dat JY steeds my nommer 1 prioriteit is en ek berus by jou besluite.
4. Jy het 'n stabiele werk en inkomste en kan bydra tot die huishouding, ten minste op 'n gelyke skaal. Werkholiste en oordrewe kuiergatte - hou verby, jy kan my nie lei in jou afwesigheid of besopenheid nie!
5. Jy beskik oor meer as twee mieliepitte, so jy sal my maklik vind op die werf met die ligblou voŽltjie. Jy weet hoe om te spel, het 'n uitgebreide algemene kennis, weet hoe om die jagter en wanneer om die gentleman te wees, sonder om soos 'n stalker te lyk.
6. My profiel is geneig om whimpy-pushovers te lok, hulle is klaarblyklik aangetrokke tot sterk, uitgesproke individue. Moenie jou tyd mors nie liefie, hou verby. As jy into sexting, twerking of cyber romance is, hou beslis verby, dit verveel die wit-warm-waks uit my uit en ten laaste: All momma's-boys, don't bother...click away to your mommy's house!

Vir die res: ek wag in spanning! ;)

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I wear glasses
Fashion Sense:
Classic (My tastes echo long-established norms)
Hair Style:
Long
Body Art:
Pierced ears; A tattoo or two
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Street Smart
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
The life of the party
Personality Traits:
Moody; Outspoken; Realistic; Sarcastic; Silly
Valued Qualities:
Chemistry; Faithfulness; Honesty; Humour; Self-control
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Pink
Favourite Clothing:
My pyjamas
Date Activities:
A music concert; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks
Cuisine:
Doesn't matter
Music Preferences:
Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Opera; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock
Books:
Crime; Fantasy; Fiction; Mystery; Romance
TV Shows:
Comedy/Sit-coms; Documentaries; Movie Channels; Reality shows
Movie Preferences:
Comedy; Romance; Westerns
Interests:
Board games; Card games; Computer & video games; Cooking; Singing; Surfing the Internet; Woodworking
Sports:
Aerobics; Athletics; Bowling; Camping; Dancesport; Fishing; Gymnastics; Hunting; Pool; Rugby; Walking
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
I'm online more than I'm offline
Cooking:
I quite like cooking
Dining Out:
I eat out a few times a month
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
I wait for movies to come out on video
Sport Involvement:
Watching from the couch
Animals:
I like them at the zoo
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're very close
Current Relationship:
I'm in the middle of a divorce
Willing to Relocate:
I'd consider it
Reading:
I enjoy it
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Intelligence; Tattoo(s)
Turn-offs:
Power; Wealth
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Work fewer hours
Dream Home:
Cottage in the country
Religious Attendance:
Once a week
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Politics:
Ultra-conservative
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Jaded