In His Own Words
About Him
Ek is 'n positiewe mens wat hou van die mooi dinge in die lewe en soms die kleinste dinge kan opmerk. Ek is dinamies en jonk van gees en hou daarvan om so eenvoudig en gemaklik as moontlik te lewe.
Ek glo daaraan om voluit te lewe. Mens het regtig net een kans.... Elke dag moet gebruik word en mens moet die lewe aanpak met 'n passie.
Ek is lief vir my kinders en hulle bly ook by my. My familie kom eerste !! (Non-negotiable)
Ek is 'n positiewe mens wat hou van uitdagings en ek pas als met toewyding aan. Loyalitiet en eerlikheid skryf ek hoog aan en ek glo daaraan dat jou word jou eer is. In 'n veranderinge samelewing het waardes 'n skaars ietem geword.
Ek het nie 'n normale "doen elke dag dieselfde" tiepe lewe nie. Daar is altyd iets aan die gebeur en my werk is baie uniek en interresant en ek geniet dit vreeslik. Ek is mal oor musiek en die is ook 'n groot deel van my werk. Ek werk voluit maar ek ontspan ook voluit saam met my familie en vriende wanneer ons saam is.
Ek hou van motor en water sport en ek het 'n versameling speelgoed en activiteite wat ek saam met my familie en vriende geniet. Ek hou van braai en lekker eet om 'n vuur, of dit nou by die huis is of in die bos, ek is ewe gemaklik op enige plek.
About His Ideal Match
'n Vrou met mooi oë....ek glo dat 'n person se oë is die venster na sy siel. Moet 'n passie hê vir musiek en moet die mooi goed in die lewe kan sien.
Iemand sonder "issues" wat haarself is, 'n emosionele sterk vrou, moet 'n positiewe uitkyk op die lewe het en altyd die positiewe in 'n slegte situasie kan sien, sosiaal kan wees maar vir wie alleentyd saam my belangrik is. Iemand wat vroulik is en defnitief 'n intelligente gesprek kan voer. Jy moet my Prinses wees en ek jou Prins. Jy moet bereid wees om jou verlede in die verlede te los en saam met my aan ons sprokies verhaal te bou.
Jy moet "passionate" wees, jy moet kan "fight" vir wat reg is, maar deur jou innerlike krag moet jy tog ook jou sagte kant kan wys.
Ek wil my nie skaam vir jou nie, so trek jou sexy "outfit" aan as ons uitgaan...en slaan my asem weg met jou ongelooflike goed versorgde "look"... en daai spesiale kyk NET vir my...
Ek sal dit ongelooflik waardeer as jy 'n goeie verhouding met my 2 "awesome" dogters (5 en 8) sal kan hê...soos ek my bes sal doen om met jou kind(ers) te hê..
En dan.... as jy nog rou oor jou eks "boyfriend" of eks man... hou asb verby... ek het nie tissues nie...
As jy grootliks die oorsaak was vir die verbrokkeling van jou vorige huwelik of verhouding....ek sien nie kans daarvoor nie....ek het al reeds my beurt gehad.
Kontak my NET as jy gereed is om aan te gaan met jou lewe... As jy hou van kerm oor alles en 'n negatiewe uitkyk op die lewe het...asb, moenie moeite doen nie...
.
What His Friends Say
coffee1973 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Kuruman, Northern Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
51 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
186cm (6' 1.2") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Trying to Quit | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
27 - 43 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black; Changes Often | ||
Eye Colour: |
Black; Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Jewish; Spiritual, but not religious; Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian; Vegan; Kosher | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Administrative / Secretarial; Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Government; Sales and Marketing; Self-employed; Student; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Transportation; Other; Agriculture; Political | ||
Income: |
Struggling; Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short; Medium |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Light |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Naive; Optimistic; Outgoing; Outrageous; Realistic; Silly; Stable; Wild & Crazy |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Alternative; Blues; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Folk; Heavy Metal; Instrumental; New Age; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; World |
Reading: |
I'm not keen |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Game shows; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sci-Fi; Sport; Talk shows; Variety shows |
Movie Frequency: |
I wait for movies to come out on DVD or online. |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Cult Classics; Documentary; Drama; Mystery; Romance; Sci-Fi; War; Westerns |
Interests: |
Acting; Auto repair; Board games; Business news; Card games; Collecting stamps, coins, etc.; Computer & video games; Computer programming; Gardening; Healthy living; Investing; Making Music; Painting; Photography; Sculpting; Shopping; Singing; Surfing the Internet; Woodworking |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Archery; Athletics; Birdwatching; Bodyboarding; Bungee jumping; Camping; Canoeing; Chess; Cricket; Cycling; Dancesport; Darts; Extreme sports; Fishing; Flying / Gliding; Golf; Gymnastics; Hiking; Horse Riding; Ice Skating; Inline / Roller skating; Martial arts; Motorsport; Mountain biking; Pool; Rock climbing; Rowing; Rugby; Running; Sailing; Scuba diving; Shooting; Skiing; Sky diving; Snooker; Snorkeling; Squash; Surf skiing/kayaking; Surfing; Swimming; Table Tennis; Tennis; Volleyball; Walking; Water skiing; White water rafting |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Chinese; Doesn't matter; French; German; Greek; Indian; Italian; Japanese; Pub Grub; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Watching TV or a movie |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm in the middle of a divorce |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Other; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Long hair; Skinny dipping; Thrill seeking |
Turn-offs: |
Body piercing(s) |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Rarely |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Honesty: |
Very |