2

pretor

58 – Pretoria (Pretoria-Moot), Gauteng, South Africa

Ek is anders!!!!!!

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Goed!Ek is die tipe wat nog uit die "ou skool" kom! en trots daarop! maar ek is ook nie verkramp nie.En ek het al die lewe se pad geloop!!!
Ek het n paar sterk beginsels in die lewe waarvan ek nie afwyk nie!
Ek het nou wel nie n graad of diploma agter my naam nie maar ek is beslis nie "dom" nie.n graad of diploma maak jou nie noodwendig n beter mens nie!Dalk het jy net n geleentheid gehad wat ander nooit kon he!
Ek is n baie reguit mens en ek se waarvan ek hou en waarvan nie!Elke mens het die reg om so te wees en as iemand nie daarvan hou nie is dit dan maar jammer!Ek is nie op aarde om mense te "impress" nie!
My voete is plat op die aarde.Ek is nie n ongeskikte of ongemanierde mens nie.Ek hou nie van skeinheillige mense en mense wat iets wil voorgee wat hulle nie is nie!Ek is n rustige persoon wat hou van liefde en vrede! Maar ek kan ook my man staan as ek moet!
Die lewe is kort!

About His Ideal Match

Hier kan ek dalk n boek vol skryf! maar sal dit net kortliks hou.Ek hou van goed versorgde en netjiese dames.Dames wat nie kru taal gebruik nie en nie rook nie!!!Weet vroue hoe lelik dit is as hulle rook?
En jou kleredrag verklap werklik baie van jou persoonlikheid.
Of die klere is 3 nommers te groot.....om hul oorgewigtheid te probeer verbloem!!!!! of dra graag klere wat n paar nr's te klein is.
En dan kry jy die vrou wat glo sy moet half ''kaal'' loop om te kan wys, sy is n vrou!!!

Kan jy agter op n motorfiets klim sonder om veel te kla oor jou hare en make-up?
Hou jy van n kampvuur en braaivleis?
Kan jy drankies drink en nog steeds jouself gedra?
lewe jy vir geld? of besef jy dat daar baie meer belangrike dinge in die lewe is as geld! of die grote van jou huis of watter duur motor jy besit?
En bo alles......weet jy wie jou "Skepper" is??
En ten laaste.....As jy n liberaal is of n liberale sienning in die lewe het,gaan asb. net ver weg!
Sjoe.......is dit n mond vol? Baie vroue sal seker aanstoot neem oor goed wat ek hier genoem het maar dit is nie my doel nie. Slegs eerlike oor hoe ek voel.
Dis nie altyd lekker om alleen te wees nie,maar dit is beter as om saam met iemand te wees wat die lewe vir jou ondraaglik maak! Ek persoonlik dink die meeste vrouens van vandag weet nie meer wat die woord ''LIEFDE'' beteken nie! Dis tog so jammer.

What His Friends Say

pretor hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Pretoria-Moot), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
58
Star Sign:
Leo
Height:
181cm (5' 11.3")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Executive / Management
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
40 - 62
Star Sign:
Any
Height:
153cm (5' 0.2") - 186cm (6' 1.2")
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Above Average; Average; Below Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Changes Often; Greying
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; Dutch; English; French
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
I have a moustache
Body Hair:
Average
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Kindness; Patience; Self-control; Sexiness
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for drinks
Music Preferences:
Country & Western; Dance / Disco; Folk; Instrumental; Pop / Top 40; Rock
Reading:
It's just OK
Books:
Crime; History; Sci-Fi; Science / Technology; Self-help
TV Habits:
I mostly use my TV for news or sport
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Educational; Movie Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sci-Fi
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Adult; Comedy; Horror; Sci-Fi; War; Westerns
Interests:
Auto repair; Computer programming; Gardening; Healthy living; Making Music; Photography; Surfing the Internet; Woodworking
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Athletics; Camping; Chess; Cycling; Darts; Fishing; Martial arts; Motorsport; Mountain biking; Rugby; Shooting; Snooker; Walking
Food
Cooking:
I cook rather than starve
Food:
Chinese; Doesn't matter; Seafood; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
Once or twice a week
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Like):
Bird(s); Dog(s); Exotic pet(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking; Wealth
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Beach house
Politics:
Ultra-conservative
Retirement Plans:
Living in a quiet cabin in the woods
Honesty:
Extremely