In Her Own Words
About Her
Ek is 'n vriendelike, saggeaarde en gemaklike plat op die aarde persoon. 'n Regte plaas meisie. Hou nie van 'n gekompliseerde, ingewikkelde lewe nie en nog minder van mense met draadwerk, wat selfgesenreerd, besitlik, aanstellerig en vol fiemies is. Ek is 'n "happy go lucky" mens. Is baie lief vir diere en het 'n sagte plekkie vir hul . Ek geniet die buite lewe. Is 'n somers mens. ...is 'n sonskyn mens met 'n warm hart en opregte geaartheid. Ek is lewens- en avontuurlustig en hou daarvian om dinge saam te doen.
Soms hou ek van my eie tyd en sal ook my maat sy eie tyd gun. Ek kan kos maak, maar hou nie van kook nie. Ek is baie lief vir die natuur, sonskyn, water, uitspan en ontspan langs 'n vuurtjie, braaivleis en om te kuier en gesellig en rustig te wees by die huis of gemaklike vriende en om net lekker te ontspan.
Ek het 1 fiemies...ek hou nie van facial hair nie. Indien snor, baie kort en goed versorg.
Indien jy 'n maer vrou soek, hou maar verby. Ek is 10kg oor gewig🤭. Stel nie in jou vriendskap belang, as jy my selfbewus gaan laat voel oor my gewig nie. Uiterlike belangrik, maar op my ouderdom, is niemand van ons uiterlik meer 100% nie.
Geniet jou idilliese prentjie en besef die realiteit🤨. Of speel sugar daddy vir 'n jong pop.
About Her Ideal Match
Hy moet iemand wees wat opreg, lojaal, getrou en eerlik is. Hy moet netjies, skoon en versorgd op homself wees.
Ons moet beste maats en vriende wees. Ongekompliseerdd en sonder draadwerk of fiemies. Hy moet 'n positiewe optimistiese geaartheid he, met 'n goeie hart en nie die mens waarvoor hy omgee verneder of vertrap nie. Ons moet daar vir mekaar wees en mekaar ondersteun "in good or bad times" Hy moet gevestig wees. Hy moet die buite lewe geniet...'N sonskyn mens en regtig lief wees vir diere en die natuur.. As die beskrywing jou pas, gaan ons 'n lang vriendskaospad stap.
What Her Friends Say
Sandy699 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Kimberley, Northern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
166cm (5' 5.4") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Grey | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Northern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
50 - 58 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 183cm (6' 0.0") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Occasional; Regular | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Body Art: |
Pierced ears; Navel ring; A tattoo or two |
Food: |
Doesn't matter; Seafood; South African |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Other; Horse(s) |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Erotica; Long hair; Power; Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Nervous; Curious; Optimistic |
Honesty: |
Extremely |