Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Wednesday

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (PRETORIA-EAST), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
51
Star Sign:
Sagittarius
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Slim
Looks:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Activity partners; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Ask me later
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in the World
Gender:
Male
Age Range:
45 - 60
Star Sign:
Any
Height:
187cm (6' 1.6") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Large
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Any
Marital Status:
Never Married; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

....... net opsoek na NORMAAL.
Ai, wat 'n skaarsste !!

VEELS GELUK, met al jou reise, aardse besittings (op skuld), medaljes en doktorsgrade .
Wie is jy regtig as ons alleen is ?

Ek leef nie in UTOPIA nie, gaan jou nie vertel hoe ek elke aand saam met jou na "die maan wil staar" of lang ente op "wit strande wil stap nie ".

Verhoudings en huwelike is harde werk, waarbinne mens mekaar ruimte moet gee om te leef en net te kan wees.
Ek is VROULIK, HARTLIK, GESOFISTIKEERD, STYLVOL en AKTIEF. Het nie pille, dwelms, drank of "labels" nodig om my
PERSOONLIKHEID te gee nie.
Ek het 'n veeleisende beroep - en verkies die tyd wat oor is in 'n dag - KALM en ONGEKOMPLISEERD -
Voortdurende konflik, dramas, kru taal en onvolwassenheid is nie deel van my leefwreld nie.
Ek is emosioneel STABIEL, ONAFHANKLIK - DINK en DOEN vir myself, .......... tog het ek jou nodig.
Ek hou daarvan om 'n VERSKIL te maak en laat mense / plekke en omstandighede in 'n beter toestand- as waarin ek dit gekry het.
Ek kuier ewe GEMAKLIK aan huis van AKADEMICI of by BOEREMENSE in die Karoo.
Die belangrikste is egter dat ek gemaklik by jou wil wees.
My huis is my HAWE en TUISTE - ek het nie nodig om gedurig te vlug of vermaak te word nie.
My leefwreld is NETJIES en GEORGANISEERD.
Ek is AKTIEF en KREATIEF en het vele belangstellings -
Ek HOEF nie, maar KAN as ek MOET / WIL: siek diere versorg / gras sny / vloere skrop / knope aanwerk / op die dak klim / vriende onthaal / veldbrande beheer/ op tafels dans / kaalvoet oor die Drakensberge loop /sit langs viswaters/ jaag met 'n "Quad" / MTB deur modderpoele / hang aan 'n rotswand / Tango in die ren / sing om 'n kampvuur- ens. ens. ens. !!!

About Her Ideal Match

Jy is 'n suksesvolle man met 'n goeie selfbeeld en 'n uitgesorteerde lewe.
Jy sal my kosbaarste besitting wees, daarom sal ek jou elke dag met RESPEK hanteer en wys hoe ek jou WAARDEER.
Ek sal jou kinders LIEFH en AANVAAR soos my eie.
Jou familie en vriende sal altyd, (lol !......... meeste van die tyd ) WELKOM wees.
Ek sal ons huis SMAAKLIK en STYLVOL versier - en 'n tuiste skep waar ons kan stil raak of gesellig / luidrigtig kan kuier.
Ek wil jou nie verander nie - net aanvul en WAARDE toevoeg tot jou lewe.
Ek wil kwaliteit TYD saam met jou spandeer.
Dit is ook vir my belangrik dat jy tyd sal maak vir jou kinders, vriende, familie en eie belangstellings.
Jy moet 'n FAMILIEMAN, 'n ROTS en STAATMAKER wees.
Jy moet krisisse en geskille op 'n VOLWASSE manier hanteer en saam met my oplossings vind.
Ek wil gereeld saam met jou LAG en PRET h, maar ek benodig jou ook in tye van VERANTWOORDELIKE besluitneming.
Ek wil ALLEDAAGSE en SPESIALE OOMBLIKKE saam met jou deel, tog sal ek ook daar vir jou wees in donker tye.
Jy moet LIEFDEVOL en ROMANTIES wees - Ek wil dit HOOR, SIEN en ERVAAR. (Dieselfde geld vir my teenoor jou)
Ek weet presies wat ek NIE SOEK NIE: Onvolwassenheid, Suurpruime, Boelies, Rokjagters, Verwaandheid, Selfgesentreerdheid, Geldverkwisters, Depressie-Lyers, Bipolr Onstabiel, Alkoholiste, Baie-Praters, Twak-Praters ens. ens. ens.
Daar moet definitief 'n "SPARK" wees, .................... soms het dit niks met voorkoms te doen nie.
Jou aantreklike voorkoms is net vir die eerste maand belangrik, daarna weeg INTEGRITEIT swaarder.
Kortom - ek is 'n no-nonsense "nice-girl".

What Her Friends Say

EXCLUSIVE_BOOK hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Fashion Sense:
Smart (It's all about quality)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Long
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Quiet; Realistic; Silly; Stable
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
White
Favourite Clothing:
My Armani suit / My Versace dress
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
Doesn't matter
Music Preferences:
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Folk; Instrumental; Latin; Pop / Top 40
Books:
(Auto)biographies; Best-sellers; Fiction; Non-fiction; Romance; Science / Technology; Self-help; Travel
TV Shows:
Documentaries; Dramas; Educational; Music Channels; Nature/Wildlife; News; Reality shows; Sport; Talk shows
Movie Preferences:
Adult; Art Films; Documentary; Drama; Romance; Westerns
Interests:
Board games; Cooking; Gambling; Gardening; Healthy living; Knitting; Making Music; Painting; Photography; Pottery; Reading; Sewing; Shopping; Singing; Writing books; Yoga
Sports:
Aerobics; Athletics; Badminton; Birdwatching; Cycling; Dancesport; Golf; Gymnastics; Horse Riding; Motorsport; Mountain biking; Paddle surfing; Rock climbing; Rugby; Sailing; Squash; Walking
More Lifestyle
Pace of Life:
Hectic
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Socialising with friends
Time Online:
I check in once a day
Dining Out:
I eat out a few times a month
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
An active participant
Animals:
I like animals
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're average
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Reading:
I love it
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s); Rodent(s); Other
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping; Wealth
Turn-offs:
Body piercing(s); Long hair; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Work fewer hours
Dream Home:
Cottage in the country
Religious Attendance:
Once a month
Retirement Plans:
Doing volunteer work
Politics:
Moderate
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Optimistic