In Her Own Words
About Her
EK het n borrelende persoonlikheid borrel altyd met vriendelikheid ,opregtheid en is vol lag .Ek is n mense mens , plat op die aarde en probeer altyd om almal rondom my spesiaal te laat voel ,ek is n drukkie mens ,omgee mens en het op n plaas grootgeword op die platteland en is lief vir die lewe ,ek hou van braai ,kamp en kosmaak . Ek is n familiemens en familie en waardes is vir my belangrik.
As jy opsoek is na n moderne ,mode mal stadsmeisie- vir wie status en rykdom belangrik is dan moet jy maar nie verder lees ...
About Her Ideal Match
.Ek is op soek na n hartsmens , ek wil weer die skoenlappers voel rondvlieg in my maag ,my hart hoor bons . dit moet iemand wees wat my verstaan , ek is n kreatiewe siel -n kunstenaar , as ek kosmaak maak ek hartskos, EN JY ♡moet vir my sielskos gee en baie liefde. EK is lief vir kinders ,so jy kan maar geskei wees almal het n verlede. Ek het baie liefde om te gee solank dit kom van beide kante . WEes eerlik en opreg ,moenie voorgee en wees n standvastige persoon , Ek sal jou baie bederf - soos hulle se die pad na n man se hart is deur sy maag. Ja ek is vrek romanties en sal jou bederf as jy die regte een is vir my totdat jou tone krul .Jy moet dieselfde belangstellings as ek he,ekstrovert -baie lag , baie liefde gee en ontvang-cuddle mens ,soms ernstig kan wees ,my kan ondersteun waar nodig , n groot hart en omgee mens is . Ek is mal oor fris afrikaanse mans net n omgee mens, n mens wat saam met my n glas wyn kan drink, n vuurtjie kan maak en saam met my die sterre in die karoo wil kyk en saam met my langs die see n bottel vonkel wil gaan drink.
Jy moet my sielsgenoot ,my grootste vriend wees , die natuur waardeer , die mooi dinge in die lewe geniet - dit hoef nie altyd geld te kos - vir my is dit die klein dingetjies in die lewe wat belangrik is .As jy dink ek kan jou hart laat warm klop ,dan kontak jy my .
What Her Friends Say
Malgas hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Worcester (Tulbagh), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
50 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Food Services | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Western Cape; North-West; Northern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
41 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
A few extra pounds; Large; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Dark Brown; Auburn; Red; Black; Greying; Grey; Balding; Shaved | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An exhibitionist |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Outgoing; Outspoken; Shy |
Valued Qualities: |
Charity; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Patience; Tolerance |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Colour: |
Black |
Date Activities: |
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Gospel / Religious; Latin; Opera; Pop / Top 40; Reggae |
Reading: |
I love it |
Books: |
Crime; Fantasy; Mystery; Romance |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Dramas; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; Soap operas |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Adult; Romance |
Interests: |
Cooking; Gardening; Painting; Photography; Pottery; Reading; Writing books; Writing poetry |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Birdwatching; Fishing; Walking |
Cooking: |
I really enjoy cooking |
Food: |
Italian; Japanese; Seafood; South African; Sushi |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Cat(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Dog(s); Fish; Other; Horse(s) |
Turn-ons: |
Body piercing(s); Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping; Tattoo(s) |
Turn-offs: |
Assertiveness; Power; Sarcasm; Thrill seeking; Wealth |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a month |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Nervous; Hopeful; Curious; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |