In Her Own Words
About Her
Ek is 'n ekstrovert wat maklik met enige mens oor die weg kom. Ek kan tussen die lyne lees en het 'n goeie aanvoeling vir mense. Ek is eerlik en opreg. Ek het niks geraamtes wat gaan uit val nie. Is 'n kansvatter, anders was ek nie hier nie. Ek is netjies en kyk na myself. Gister is verby en ek het geen regrets daaroor nie. Hou niks teen niemand nie en kan vergewe en aanbeweeg. Kan ewe gemaklik saam trekker ry as in die Ferrari. Is op die beste deel van my lewe en het geen emosionele bagasie nie en sien uit om nou te doen wat nooit gedoen was nie. As jy hier is vir n bedmaatjie gaan koop vir jou een. Ek is uitstekend om mense se motiewe te lees, dus gaan jy my nie fool nie. As jy 'n gemaklike aftrede soek, pass. As al die mislukkings en mislukte ontmoetings al is waaroor jy kan praat... hou verby asb. As jy iemand soek wat jy weet uit jou ribbe geneem is en jy kan nou ook iemand waardeer en het uit jou foute geleer is jy welkom om my te kontak. Sien uit om jou, die jou te ontmoet
About Her Ideal Match
Eerlikheid en opregtheid. Asb as jy nog issues het met who ever gaan sorteer dit uit, die is nie gratis sielkunde nie. As jy 'n man is, wat weet waarvoor 'n man staan sal ek graag van jou wil hoor. Ons almal of die meeste het 'n verlede en dis goed. Solank jy daaruit geleer het kan ek die pad stap. As jy weet ek is nie jou vloerlap nie en weet hoe om 'n opregte vrou in alle opsigte te waardeer wil ek van jou hoor. Jy moet lus wees vir elke nuwe more en besef dis vir ons nou geleen. Ek sal jou kinders aanvaar soos ek jou aanvaar en hulle sal altyd welkom wees, ek verwag ook dat jy my kinders sal sien vir wie hulle is. As jy eers jou knie buig voor Vader, sal jy in alle opsigte in elke geval perfek wees.
Daar is 'n gesegde: 'n vrou is soos 'n teesakkie. jy sal eers weet hoe sterk 'n vrou is as jy haar in warm water sit.
Dus as jy pure man is, laat van jou hoor
What Her Friends Say
1me4u hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
George, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
53 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Hebrew | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
40 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other; Jewish | ||
Relationship Status: |
Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Straight; Curly |
Eyesight: |
I wear glasses and contacts |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
The life of the party |
Personality Traits: |
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Outgoing; Realistic; Shy; Stable; Wild & Crazy |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Sexiness |
Fashion Sense: |
Designer (I'm a slave to designer labels) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
I love it |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
Food: |
French; Italian; South African |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a week |
Pace of Life: |
Manageable |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Pets (Like): |
Bird(s); Dog(s); Horse(s) |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Retirement Plans: |
Exploring the 7 Wonders of the World |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Hopeful; Curious; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |