Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (cullinan), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
38
Star Sign:
Gemini
Height:
170cm (5' 6.9")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Shaved
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
20 - 42
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Occasional; Regular
Drinking:
Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

hi daar! eks n baie vriendelik sageaarde liefdevolle eerlike reguit mens wat baie omgee. ek hou buite lewe soos natuur meer as die see! eks spontaan lewindig en hou van mense laat lag en sports he! Eks lief vir kinders en kom goed oor die weg met hul! Verder is ek mal oor braai en kamp! Leker kuier!Ek hou van kos maak al vat ek bietjie lank! Ek kyk na en gee n vrou aandag en liefde! Hou van gesels en luister graag na wat sy te se het!Ek glo ook dat n man kan goedjies in sy lewe verander om by sy vrou aan te pas! Eks nog die ou tiepe wat die deur oop maak vir n vrou en haar op my hande dra! Daars mos niks lekerder as jy sien jy behandel jou vrou reg en jy kan dit in haar sien!

Hey nuwe pickup line vir mans! Hoe lyk dit ek het petrol in my kar! Nou gaan die mans regtig hul moters stoot bottelstoor toe! Nuwe dieet! Maak jou kar vol dan is daar nie geld vir kos! Ek grap net!

En ai dis leker as jy en jou maat in die aande op die bed le en gesels en bilton eet voor jul lepel le en aan die slaap raak! Net nie vies wees as die biltong baie kleiner as gister is! Kry dan jou eie!lol!

Eks n klein bietjie van die jaloerse tiepe maar voel ook ek het die reg want eks n een vrou man!
Intelegent? wysheid deur ondervinding! So leer n mens maar op die beste manier.

About His Ideal Match

Vir my is dit ma altyd mooi as n vrou neetjies op haarself is!
Eks n mens wat nie hou van baklei! Ek glo dinge kan op n ordenklike manier uit gepraat word! So ek hoop daars vrouens wat ook so glo!

Ek gee my als en soek sy moet ook so wees! Sy moenie bang wees om haarself te wees! Dis wat seermaak as n mens se ware kleure eers later uitkom!
Ek glo in my god en sal hou as sy ook! Goeie sin vir humour he!
Ag wat ek hou van gesels so gesels met my!

Oja ek is sag ek luister graag! Maar moenie totaal op my kop probeer sit! Eks ook nie nou n skootbrakkie nie!
Sy moet n een man vrou wees, openlik, eerlik! Ek glo as jy wil gesels openlik en eerlik en jy kan die beste uit n verhouding maak!
selfsugtigheid werk net nie! Waardeur wat ek vir jou doen en ek doen meer!

Sy moet aanraking,liefde,geselskap bo geskenkies en geld verkies. Alhoewel ek self daai fout maak om n vrou om te koop want ek glo dis bederf op die verkeerde manier maar kan dit somtyds net nie help.

ek pas baie goed aan as jy kinders het en hoop jy kan die selfde doen. Ek brek nie maar ek sal se eks n goeie pa en man!

More About Him

More Physical Characteristics
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Hair Style:
Short
Body Art:
Pierced ears
Personality Traits
Sense of Humour:
Goofy
Intelligence:
Average
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
The life of the party
Personality Traits:
Funny; Silly
Valued Qualities:
Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Mercy; Patience
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Purple
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
Seafood; South African
Music Preferences:
Alternative; Country & Western; Dance / Disco; Rock
TV Shows:
Action/Adventure; Comedy/Sit-coms; Dramas; Movie Channels; Nature/Wildlife; News; Reality shows; Sci-Fi; Sport
Movie Preferences:
Action; Comedy; Horror; Sci-Fi; Westerns
Interests:
Auto repair; Computer & video games; Shopping
Sports:
Bungee jumping; Extreme sports; Gymnastics; Motorsport; Rugby; Snowboarding
More Lifestyle
Time at Work:
I always put in overtime
Time Online:
I check in once a day
Cooking:
I love it!
Dining Out:
I eat out a few times a month
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're very close
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Reading:
I enjoy it
Likes & Dislikes
Turn-ons:
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Long hair
The Deep Stuff
Dream Home:
Cabin in the mountains
Retirement Plans:
Living in a quiet cabin in the woods
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Nervous