In Her Own Words
About Her
Het vandag 28 Sept 2020 2 nuwe fotos gelaai met my hare wat nou lank is en 2 weke gelede geneem is
'n regte egte dame, eintlik 'n Bloem meisie, maar nou weer terug in Gauteng tot my spyt. Ek nou van 2019 terug in Centurion waar ek in n woonstel bly wat aan my kids se huis grens ... Sou dit onder beter omstandigehede wou he maar dis die verloop vd lewe.
Sal graag weer verlief en verlore wil raak in die man van my hart se arms
Ek is plat op die aarde, word nie maklik kwaad nie, haat baklei en vloek, skree, drank misbruik of leuens
Geniet om rustig by die huis met my maat te wees, braai, kuier met paar vriende, baie lief om te dans, is baie skoon en netjies op myself en die plek waar ek woon, nie 'n sjef nie, maar kan lekker kos maak wanneer ek moet.... kook nie rerig meer vir myself nie en eet ma net broodjie of kaas ens
Baie romanties, is lief om aandag te gee, drukkies, soene, net te sê "ek is lief vir jou" en sy teenwoordigheid aan te voel al is hy nie eers daar nie. En asb tog los asb die sekspraatjies vir baie later ek wil nou eers leer ken en sien waarheen dt lei..... ek is nie n one night stand of "friend met benefits" nie
Lief om te lag en soek weer rede om dit uit my maag te doen.
Familie veral my kinders is alles in my lewe
Baie lief vir my diere - een hondjie, Scottish Terrier.
Het ongelooflik baie geduld vir ouer mense en help waar en wanneer ek kan.
Nie groot aanhanger van bos en veld vakansies en wegbreke nie, maar as ek op 'n bed in 'n chalet of hotel slaap sal ek die opoffering maak om saam met die man in my lewe te wees.
Laastens, sal ek trek of verhuis indien iemand in my lewe instap en nie van die omgewing is nie en ons op n stadium in die verhouding is dat ons n toekoms saam beplan, en GROOT ASSEBLIEF, GEEN GETROUDE MANS, VERVREEMD OF ANDERS KLEURIGES NIE - SLEGS BLANKE ENKEL (GESKEI OF WEWENAARS) MANS IS WELKOM OM MY TE KONTAK.
About Her Ideal Match
Die persoon wat my hart wil hê beskik oor die volgende (hoop ek):
'n Mens wat ander in ag neem, sagge-aard, vriendelik, toegewyd, eerlik en opreg kan wees met sy maat.
Iemand wat trots is op homself, netjies en skoon en lekker ruik en asb tog.... Sekspraatjies laaste ding op sy brein, ek wil jou darem eers leer ken en sien of ons n pad sal kan stap
Ek is nie n one night stand nie en nog minder n friend mt benefits nie
Nie bakleierig is nie, maar dat ons met mekaar kan praat en kompromieë aangaan wat aanvaarbaar sal wees vir beide van ons.
Iemand wat my nie sal wil verander nie soos ek hom sal aanvaar nes hy is, maar as daar verskille is wat knaag ons aanpassings sal maak om mekaar te akkommodeer.
Lief is vir sy en my kinders, lief is vir diere en empatie het met ouer mense as ons.
Baie romanties en my in sy lewe wil hê omdat ek belangrik is vir hom en sal uitsien om huistoe te kom na werk want hy weet ek wag vir hom. Onthou, ek het jou nodig omdat ek eers lief geword het vir jou, en nie andersom nie
Dat wanneer ons ontmoet, mekaar leer ken en besluit ons wil die vriendskap verder vat, ons wedersydse respek sal hê en opreg en eerlik met mekaar gaan wees.
Ek is "low maintenance" as dit kom by aardse dinge, het genoeg klere en skoene en alles wat ek nodig het in my huisie, maar ek is geweldig "high maintenance" wat my hart en die liefde vir my maat betref. Ek moet altyd weet hoe jy oor my voel, en ek sal jou die gelukkigste man in my lewe maak.
Ek is ook nie besonders mal oor manne wat glo aan boys nights out nie, dit moes jy gedoen het toe jy 'n teeny bobber was.
Op hierdie ouderdom wil ek vir jou en jy vir my lewe en ons moet dinge kan saam doen en die lewe voluit geniet voor dit verby is.
What Her Friends Say
armmaardarem hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion (Hennopspark, Centurion), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
73 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
176cm (5' 9.3") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Very Attractive | |
Hair Colour: |
White | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
On Welfare/Benefits |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
59 - 70 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black; Greying; Grey; White; Balding | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Straight; It has its moods |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any; Pierced ears |
Sense of Humour: |
Light-hearted |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Optimistic; Outgoing; Quiet; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Patience; Self-control; Sexiness |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My pyjamas |
Favourite Colour: |
Other |
Date Activities: |
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Instrumental; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
I'm not keen |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Movie Channels; News; Reality shows; Sci-Fi; Soap operas; Sport; Variety shows |
Movie Frequency: |
I wait for movies to come out on DVD or online. |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Drama; Horror; Mystery; Romance |
Interests: |
Computer & video games; Cooking; Gardening; Knitting; Sewing; Shopping; Surfing the Internet |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Aerobics; Cricket; Dancesport; Gymnastics; Ice Skating; Motorsport; Rugby; Walking |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Chinese; Doesn't matter; Fast food; Italian; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Chilled |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
Less than once a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Flirting; Power; Sarcasm; Tattoo(s) |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Sipping margaritas on a beach |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Hopeful; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Very |









