Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Carletonville, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
32
Star Sign:
Aries
Height:
154cm (5' 0.6")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Finance
Income:
Solvent

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
26 - 35
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; Dutch; English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Hulle se...wie nie waag nie...sal nie wen nie...
Ek is 'n baie vriendelike en eerlike enkellopende meisie, opsoek na iemand om my lewe mee te deel. Ek is opsoek na iemand wat my sal aanvaar en lief wees vir wie ek is. Ek is 'n baie hardwerkende persoon en gee altyd my beste in alles wat ek aanpak.

Ek probeer altyd my medemens te help waar ek kan. Ek is die girl wat altyd my goed sal los om almal om my te help. Ek is 'n Christen en is baie na aan my familie. Ek is baie lief vir diere en die pragtige natuur.

Ek is baie lief vir kuier om 'n braaivleis vuurtjie, kampeer en see vakansies, kuier met vriende, musiek, dans .
Ek is lief daarvoor om tyd in die kombuis deur te bring en die spesiale mense in my lewe te bederf...

Uiterlike maak nie vir my saak nie. Dit is die mooi van binne wat belangrik is en tel. Maar mens moet net ten alle tye netjies wees en
jou glimlag aansit waarokal jy gaan.

Ek is die tipe meisie wat altyd probeer om op my beste te lyk, maar ek is nie bang ek breek 'n nael as ek dalk vir jou 'n tool moet aangee of help om iets mooi te maak, reg maak, of te bou nie...
Ek is opsoek na my ander helfte.. Die een met wie ek.. die goed, die sleg, die lag, die huil, die soet en die bitter...die SEMISOET van die lewe mee te deel...

Ek gaan geen vereistes stel vir my Mr Right nie. Almal het hulle eie karakter en persoonlikheid wat elkeen uniek maak. Wees net respekvol, vriendelik en eerlik...en dan natuurlik moet jy net jouself wees.
Afstand...maak nie saak nie. Of jy naby of ver bly...Wie weet wat kan gebeur as jy die een is...
Die enigste manier hoe 'n mens iemand beter kan leer ken is om te gesels, dalk mekaar te ontmoet en dan te sien wat gebeur.
Ek het 'n baie groot hart met baie liefde om te gee. En wil baie graag daardie iemand spesiaal in my lewe wil bederf.
Ek kan nie wag om van jou te hoor nie...Indien jy belangstel om te gesels, kontak my gerus.

About Her Ideal Match

Ek kan Mr Perfect beskryf, maar dan sal ek nooit iemand ontmoet nie. Soos ek voorheen genoem het, elkeen is uniek en het sy eie karakter en persoonlikheid. Wees net eerlik, betroubaar en respekvol. En wees NET JOUSELF!!!. Ek verwag niks meer en niks minder nie.

EK KAN NIE WAG OM VAN JOU TE HOOR NIE!!!

More About Her

Single_Linet has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.