0

Aspoestertjie101

34 – Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, South Africa

When writing the story of your life, don't let anyone else, but God hold the pen!!

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Wi is ek? En hoekom sal ek 'n indruk op jo kan he? Di antwoorde is
besonders duidelik as j my eers leer ken!Ma voor j my leer ken,kom ek se wi en wat ek is.Om me te begin,is ek 'n passievolle mens wat glo di lewe is da om
te deel,da om te geniet en da om di ervaring van menswees op te
doen!Ek besef di lewe is beide emosies van soet en suur.Dit is ni
altyd gemaklik,lekker of selfs verstaanbaar!Dit is egter belangrik
om di lesse van di lewe te leer en deur di dik en dun,van my,net
nog 'n beter wese te maak.En daarvoor is ek inniglik dankbaar.Dis seker di rede hoekom dit vir my besonders is om eerder di kleiner dinge in di lewe te deel.Hand in hand onder di strale van
di volmaan..2voetspore op spierwit strande..ma ook di meer
avontuurlistige ervarings, vroee oggend lugballon ritte.
snorkel.snoesige aande voor di kaggel..
Wat kan beter wees as om tyd saam met geliefdes deur te bring?Dit
gaan ni altyd om deel van di trop te wees,maar eerder om dit wat
da is te waardeer,te geniet en te deel.
En dan is daar respek.
Respek is een van di groot fondasies van my lewe. Ni net in my
verhoudings,maar ook teenoor myself. Respek is wederkerig. Daarom is
dit vir my belangrik om vir ander te gun en erkening te gee wie en wat
hulle is. Ek verwag egter dieselfde!
As jy enigsins twyfel,is ek nie net selfversekerd oor wie en wat ek
is,maar weet ook wat ek verwag van die lewe en in verhoudings.Ek glo
dat ek my eie toekoms bepaal en dat omstandighede van so aard is,dat
ek altyd di mees geskikste oplossing sal vind!Ek glo dat op aarde ek di
meester van my eie seilskippie is en dat da beslis rowwe
seetoestande mag wees,maar dat ek bepaal hoe lank ek onder sulke
omstandighede seil,met geloof van bo!
Omdat ek myself respekteer en ken,is opregtheid en eerbaarheid van
kardinale belang! Daarom sal ek berge versit vi di wi my hulp nodig
mag he.
Di wat my ken sal verstaan dat my leuse as volg opgesom kan word:

"Knowledge is the power to know yourself,
wisdom is the key to be yourself!"

Die vraag is net.Is j bereid om my lewe met my te deel?

About Her Ideal Match

Ridder op sy wit perd.. Lol

Wat sal die beste beskrywing wees van die persoon wie ek in my lewe
soek? Dit is meer as net 'n persoon op wie se knoppie ek kan druk in
tye van nood, of op daardie tye wat ek bloot net 'n skouer soek om op
te leen. Of selfs 'n persoon wie se sin van verantwoordelikheid
geewenaar word deur sy humor sin en as betroubaar en konsenieus beskou
kan word.

Dit is bloot 'n persoon wat my ideale en drome deel. 'n Persoon wat
ook vir homself kan lag en die kleinere, selfs nie-materiele dinge in
die lewe hoog ag. Iemand wat die sonsondergang sien vir wat dit is, en
bo als. Bereid is om homself met my te deel.

So 'n persoon sal nie huiwer om vir goeie sake op goeie regte te
staan. Of aarsel om my gelyk te stel aan sy kenisse.

Bloot, dit is 'n persoon wat bereid is om saam met my op die strand te
stap en te verkondig hoe ons mekaar vul en komplimenteer tot 'n enkele
wese.

What Her Friends Say

Aspoestertjie101 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, South Africa
Gender:
Female
Age:
34
Star Sign:
Aquarius
Height:
164cm (5' 4.6")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Other
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in Africa
Location:
Mbombela (Nelspruit) (Mpumalanga, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
25 - 35
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Average; Athletic
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Caustic
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A social butterfly
Personality Traits:
Easy going; Funny; Intelligent; Outgoing; Stable
Valued Qualities:
Compassion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Patience; Self-control; Sexiness
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Black
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Dance / Disco; Pop / Top 40; R&B / Soul
Reading:
I love it
Books:
Fantasy; Mystery; Romance
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Dramas; Movie Channels; Music Channels; Reality shows; Soap operas
Movie Frequency:
Once or twice a month
Movie Preferences:
Action; Comedy; Drama; Romance
Interests:
Board games; Card games; Gardening; Painting; Shopping
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Food
Cooking:
I love it!
Food:
Chinese; French; Italian; South African
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
Once or twice a week
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm flexible
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Fish; Horse(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Power
Turn-offs:
Body piercing(s); Erotica; Showing affection in public; Sarcasm; Skinny dipping
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Beach house
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Honesty:
Extremely