3

jetplane707

48 – Bethlehem, Free State, South Africa

Gesels en vriendskap???????? Is daar nog ware vriendskap? (Eerlike mans)

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek is 'n geskeide ma met 'n baie begaafde dogter van 21 jaar. Ek het op 'n baie laat stadium van my lewe uitgevind ek wil nie net heeldag boeke doen en voor 'n rekenaar sit nie. Ek sal genoodsaak wees om dit nog vir 'n geruime tyd te doen, maar my passie is om kinders met leerprobleme te help. Ek het my graad in B-Ed (Grondslagfase) voltooi. Die volgende stap vir my is om my honneurs en meesters te doen in remediërende onderwys. Geld en tyd moet baie ekonomies gebruik word en veel tyd vir sogenaamde "fun" is daar dus nie.

Ek stel hoë standaarde aan myself en aan my metgesel. Hoë morele waardes is belangrik.

Ek is baie lief vir diere. My diere het ook 'n groot invloed op my. So diereliefhebbers sal verstaan wat ek bedoel. Veral honde en katte.

Hoe meer ek na mense se dinge luister en ook na die groep kyk, is daar glad nie meer 'n maatjie vir my nie. Ek het al baie my vertroue in die teenoorgestelde geslag verloor, maar ek begin dink al die goeie mans is al reeds opgeeis. Wat ook opvallend is, is dat baie wel 'n kort boodskappie stuur, maar as ek antwoord, dan word ek geignoreer. ???? Regtig?????? Ek het baie min of glad nie meer vertroue in mense nie. Teleurstelling op teleurstelling.

E k dink eerbare en eerlike mans bestaan glad nie meer nie. Hoe meer ek die dinge uitkyk, besef ek eerbaar, eerlik en opreg is nie meer deel van enige iemand se bestaan nie. As jy wel eerbaar, eerlik en opreg is, bewys my verkeerd.

Ja ek het baie issues, maar my ex is glad nie meer betrokke nie. (Al haak my kop uit en ek blameer hom vir als, iemand moet die die skuld kry, hy is glad nie meer deel van my of my kind se lewe nie).

GROOT TELEURSTELLINGS........... Lyk my die meeste 'nice' mans is klaar opgeeis!!!!!! Somewhere het ek iets gemis, maar weet nie wat nie. Lyk my hierdie dating sites werk nie.

About Her Ideal Match

Dis moeilik om seker die ideale pasmaat te kry. Ek het al genoeg seergekry in my lewe. Dus is dit belangrik dat iemand spesiaal my moet kan aanvaar soos ek is. En ek weet dit klink kras, maar ek is bang vir mense wat glo die lewe gaan net oor een ding: sex.

Iemand om mee te gesels, veral oor 'n naweek. Hy moet lief wees vir kinders en diere. Ek weet dat niemand belangstel in iemand anders se bagasie nie, maar iemand wat lekker kan gesels en ook al met die moeilike kant van die lewe kennisgemaak het kan dalk werk. Vir my is dit ook BAIE BELANGRIK dat iemand my met al my issues en dinge sal aanvaar en nie heeldag kritiseer nie. EERLIK, OPREG, EERBAAR.

My ideale pasmaat sal definitief nie sonder foute en probleme wees nie. Niemand is volmaak nie. Intelligent, well educated, manners mattered, nice personality, friendly and caring to the people he love.

En die HEEL BELANGRIKSTE is ook dat die spesiale persoon wat my sal aanvaar met al my issues, my kind ook sal aanvaar. Sorry julle, maar dis deel van my pakket en dit sal nie verander nie.

It's a jungle out there and its scary.........

What Her Friends Say

jetplane707 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Bethlehem, Free State, South Africa
Gender:
Female
Age:
48
Star Sign:
Taurus
Height:
159cm (5' 2.6")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Average
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Other
Income:
Solvent

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
46 - 56
Star Sign:
Any
Height:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English; Other
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
No; Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Executive / Management; Finance; Legal; Medical / Dental; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Other
Income:
Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
I don't have one
Intelligence:
Average
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
A wallflower
Personality Traits:
Easy going; Intelligent; Quiet; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Patience; Self-control
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; Going to the theatre; Meeting for coffee
Music Preferences:
Broadway / Theatrical; Classical; Instrumental; Opera
Reading:
There's nothing better
Books:
(Auto)biographies; History
TV Habits:
I mostly use my TV for news or sport
TV Shows:
Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; News
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Art Films; Comedy; Drama
Interests:
Photography; Reading; Shopping
Sport Involvement:
An active participant
Sports:
Horse Riding; Martial arts
Food
Cooking:
I cook rather than starve
Food:
Italian; Japanese; Seafood; South African
Go Out to Eat:
I always cook at home
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I DO have a bed in my office!
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Rodent(s); Horse(s)
Pets (Like):
Fish; Reptile(s)
Turn-ons:
Intelligence; Power
Turn-offs:
Erotica; Flirting; Skinny dipping
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Work fewer hours
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Beach house
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Honesty:
Extremely