Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Centurion, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
32
Star Sign:
Virgo
Height:
183cm (6' 0.0")
Body Type:
Athletic
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Executive / Management
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
23 - 30
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Divorced; Widowed
Have Children:
No
Want Children:
Yes; Maybe
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Verhoudings is so maklik verkrygbaar maar so moeilik volhoubaar. Ek glo sterk daarin dat 'n mens iemand net kan bied wat jy het so hier is 'n paar van di eienskappe wat ek besit wat my di unieke individu maak wat ek is.

1. Ek het 'n baie sterk melankoliese persoonlikheid. Eks 'n mens met baie diepte wat beskik oor 'n ingeboude natuurlike wysheid. Ek is regtig nie iemand vir groot partytjies nie en hou nie daarvan om in die teenwoordigheid van dronk mense te wees en wat vloek en rook nie. Ek stel meer belang in kwaliteit as in kwantiteit van ons menslike lewensaard.
2. Ek is baie volwasse vir my ouderdom en weet wie ek as mens is, waar ek is en waar ek oppad heen is. Eks nie 'n "live for the moment" man nie want ek glo dat as jy iets wil he dan moet jy gaan vir die "kill"-dinge val nie uit die hemel uit nie.
3. Ek is baie romanties en is verlief op die onsienlike dinamieka van liefde. Ek sal vir ure onder di melkweg sambreel van die hemel liggame kan deurbring en is mal daaroor om my romantiese ideologie vanuit my onsienlike intellek te implimenteer in di sienlike dimensie.
4. Alhoewel ek 'n sterk en groot boerseun is, is ek baie saggeaard, nederig en opreg teenoor di mense vir wie ek lief is. Alhoewel ek my man kan staan en veral waarin ek glo en my nie laat intimideer nie hou ek nie van konflikte nie en sal diit eerder vermy as ek kan.
5. Ek het ook 'n baie sterk geestelike dinamika met baie sterk morele waarde sisteme. Ek maak en breek nie soos ek wil nie en streef altyd daarna om myself as mens te verbeter sodat ek net die beste van myself aan ander kan gee.

Wel daar is soveel meer en wil net se dat as jy 'n man soek wat jou sal bedien met liefde, respek en alles wat mooi en loflik is en 'n persoon soek wat jou nooit sal "drop" en op wie jy kan staat maak met jou hele hart en as jy val jou sal optel en as jy seer kry jou sal verbind sodat jy genees en om die mooi en lekker dinge van die lewe mee saam tegeniet-wel vat 'n kans want die hart van 'n man is soos diep waters en 'n vrou van vestand sal dit uitskep

About His Ideal Match

Sjoe-laat ek bietjie droom, dalk kom iets net tot stand.

Sy moet baie baie romanties wees en intens met 'n warboel van emosies om my op my tone te hou. Verlief op liefde is dus 'n defintiewe moet. Sy moet spontaan wees en stout(as ons gaan kamp en die ou oom langs ons is moeilik dan moet sy saam met my sneak om sy kar se wiel afteblaas.)

Sy moet intelliggent en baie verstandig wees. Sy moet die vermoe he om saam my te kan beplan vir die toekoms en om getrou daarin te bewaak om die doelwitte wat ons as 'n span gestel het te bereik.

Sy moet 'n opregte en eerbare verhouding met Vader he en saam met my bid in die goeie en slegte tye. 'n Deugsame vrou met 'n vrome hart. Sy moet 'n baie goeie balans saam my kan handhaaf op 'n geestelike, siels en liggaamlike vlak. Baie sterk waardesisteme is baie belangrik vir my omdat dit die karakter van 'n vrou na vore bring.

More About Him

More Physical Characteristics
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Hair Style:
Short
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Quiet; Realistic; Shy; Stable
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
White
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
South African
Music Preferences:
Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Folk; Gospel / Religious; Instrumental; New Age; Opera
Books:
Best-sellers; Business; Fantasy; Religious; Romance; Travel
TV Shows:
Action/Adventure; Cartoons; Comedy/Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Nature/Wildlife; News; Reality shows; Soap operas; Sport
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Drama; Mystery; Romance; War; Westerns
Interests:
Business news; Cooking; Gardening; Healthy living; Reading; Shopping; Singing
Sports:
Athletics; Aussie Rules Football; Cricket; Cycling; Fishing; Gymnastics; Hiking; Horse Riding; Hunting; Ice Skating; Martial arts; Motorsport; Pool; Rowing; Rugby; Sailing; Scuba diving; Shooting; Skiing; Sky diving; Snooker; Snorkeling; Snowboarding; Squash; Swimming; Table Tennis; Tennis; Volleyball; Walking; Water skiing; Weight training; White water rafting; Wrestling
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
Once or twice a week
Cooking:
I really enjoy cooking
Dining Out:
I eat out a few times a month
TV Habits:
I mostly use my TV for news or sport
Movie Frequency:
Once or twice a month
Sport Involvement:
An active participant
Animals:
I love my pet(s)
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a sister
Family Closeness:
We're dysfunctional
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Reading:
I love it
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Exotic pet(s); Fish; Other; Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Flirting; Intelligence; Long hair; Skinny dipping; Thrill seeking
Turn-offs:
Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s)
The Deep Stuff
Dream Home:
Cabin in the mountains
Religious Attendance:
Once a week
Retirement Plans:
Backpacking around the globe
Politics:
Conservative
Honesty:
Extremely