springbokkies

67 – George, Western Cape, South Africa

Soek 'n sielsgenoot en vriendskap en boweal net lekker gesels

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
George, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
67
Star Sign:
Gemini
Height:
153cm (5' 0.2")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Spiritual, but not religious
Marital Status:
Separated
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Retired
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
58 - 63
Star Sign:
Taurus; Gemini; Leo; Virgo; Scorpio; Sagittarius; Aquarius
Height:
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
German; Greek; Italian
Religion:
Spiritual, but not religious
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
No; Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek is 'n buitelug mens wat verslaaf is aan gholf en 'n kompulsiewe leser van goeie boeke. Mal oor dans en goeie musiek, afhangende van die bui waarin ek is. Daar is niks lekkerder as 'n kaggelvuur, glas goeie rooiwyn en lekker filosofiese gesprekke nie, en dalk 'n lekker dansie so af en toe?Vergeet nie die goeie boek so nou en dan nie.! Ek hou van stap, veral lang ente langs die see, en is liewer vir diere as vir mense. Ek het onlangs 2 springbokkies met 'n bottel groot gemaak. Ek hou van lekker gesels met 'n simpatieke gespreksgenoot, en 'n goeie humorsin is natuurlik ononderhandelbaar. Kruie, tuinmaak, plante en bome is ook 'n stokperdjie wat my dae besig kan hou. Ek is nie afhanklik van iemand anders om my besig te hou nie maar so nou en dan sal 'n lekker gesprek net wonderlik wees. Ek het honde en dit is 'n vereiste om 'n diereliefhebber te wees, 'n jagter hoef nie eers te probeer gesels nie. ek hou van sonsondergange en die natuur en buitelewe doen iets vir my.Gholfspelers sal natuurlik altyd voorkeur kry want speel 18 gaatjies met 'n persoon en jy het 'n goeie idee van die tipe mens wat hy is. Empatie en intelligensie is ook natuurlik pluspunte in my boekie.

About Her Ideal Match

Intelligence, empathy, sporty (playing), dancing and a love of music, nature and most important animals!!!

Having a good conversation and even an argument but in my books empathy and a wonderful sense of humor (not slapstick, please) is non-negotiable. Life is so easy, it is us humans that complicate matters.

More About Her

springbokkies has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.