5

Die_Outoppie

78 – Wilderness (DeVlugt), Western Cape, South Africa

Am I the shoulder you seek?

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

If you're English and curious enough, please send me a note and I'll give you the gist of what's written below. I am English.
Die oom is 'n Engelsman wat hom verbeel hy kan Afrikaans praat.
Hierdie afgetreede goudmyner soek 'n sielsgenoot om saam met hom sy aftreeplaas te geniet. Die oom is nog fluks en amper gesond maar boer nie kommersieel nie want dis nie nodig nie.
Hierdie oom is nie ryk nie, dus sal die meisie haar eie lipstiek en poeier moet saambring. Hier is geen skuld nie en die oom sorg vir alle omkostes maar sal nie sy meisie se omkostes kan dra nie, soos bv. medies, klere, skuld en motor nie. As sy haar eie sakgeld het, dan kan dit net goed gaan hier oppie plaas! Sy hoef niks by te dra aan die plaas nie, behalwe haar vroulike ethos en sjarme.
Hierdie oom is stil van geaartheid, altyd besig, kuier selde, kla min, sien net die doktor met sy jaarlikse 'check-up', hou werklik baie van langarm dans met die regte meisie, eet enigiets behalwe rou pampoen (komkomers) of afval (sal dit eers eet wanneer ek vrek van die honger, ja). Het nie juis 'pelle' nie, dus is hy nooit om 'n braaivleisvuur met bier-in-hand nie. Kyk selde TV, dus is die TV meestal vir sy meisie se gebruik. Hy is geneig om gans te veel tyd op sy rekenaar te bestee.
Die oom was al voorheen op hierdie soektog maar het tot dusver nog nie 'n regte Boeremeisie raakgeloop nie. Lyk vir hom asof net die grênd tannies hierdie middel van ontmoeting waag! Sa' maar sien wie nou hier aanklop! Miskien is dit jy!

About His Ideal Match

As jy lieg oor jou gewig gaan ons nie maatjies wees nie. Ek is nie vet nie, dus sal ek nie met 'n vet meisie kan klaarkom nie.
As jy elke dag wil opgepiep wees, is ek nie die een vir jou nie.
As jy dikwels MOET gaan dans, party, sosiaal verkeer, Mall verken, haarkappersalon besoek, teater toe gaan en al die ander grênd dinge wat verveelde tannies doen, gaan jy nie regkom met my nie.
MAAR as jy 'n doodgewone Boeremeisie is met doodgewone Boeremeisie beginsels, gaan ons baie lekker saam leef!
As jy die stilte en sorgvryheid van 'n Kaapse plaas tussen die berge teenaan die Outeniqua kan verdra, is jy beslis my tiepe meisie.
Ten einde, as jy jou kan voorstel in 'n klein klip huisie tussen die berge met al die moderne geriewe en binne loopafstand (strawwe loopie) van die bure, dan moet ons gesels! Ons het nie die swak sekuriteits probleme wat plase elders in die land ondervind nie.

What His Friends Say

Die_Outoppie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Wilderness (DeVlugt), Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age:
78
Star Sign:
Gemini
Height:
191cm (6' 3.2")
Body Type:
Slim
Looks:
Average
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
English
Other Languages:
Afrikaans; Other
Religion:
Spiritual, but not religious
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Open to possibilities; Long-term
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Retired
Income:
Solvent

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
70 - 75
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 183cm (6' 0.0")
Body Type:
Slim
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I wear glasses
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Smooth
Disabilities:
Other
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An impartial observer
Personality Traits:
Easy going; Optimistic; Quiet; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Contentment; Faithfulness; Honesty; Humour; Moderation; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Blues; Classical; Country & Western; Folk; Instrumental; Opera; Rock
Reading:
I enjoy it
Books:
Best-sellers; Fiction; Mystery; Non-fiction; Science / Technology
TV Habits:
I mostly use my TV for news or sport
TV Shows:
Documentaries; Educational; Movie Channels; Nature / Wildlife; News; Sci-Fi
Movie Frequency:
Never
Movie Preferences:
Documentary; Drama
Interests:
Auto repair; Business news; Computer programming; Healthy living; Investing; Photography; Reading; Surfing the Internet; Woodworking
Sport Involvement:
Bored to death
Sports:
Hiking; Motorsport; Rock climbing; Walking
Food
Cooking:
I cook rather than starve
Food:
Doesn't matter; South African
Go Out to Eat:
I always cook at home
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work at home
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're dysfunctional
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Intelligence; Long hair; Showing affection in public
Turn-offs:
Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking; Wealth
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Rarely
Dream Home:
Cabin in the mountains
Politics:
Moderate
Retirement Plans:
Finally writing that novel
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Optimistic
Honesty:
Extremely