Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
49
Star Sign:
Libra
Height:
166cm (5' 5.4")
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Ask me later
Marital Status:
Never Married
Looking for:
Friends; Open to possibilities
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Ask me later
Occupation:
Government
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
45 - 46
Star Sign:
Libra
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
Any
Home Language:
Any
Other Languages:
German
Religion:
Any
Marital Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Why not? Ok, ek is huidiglik n renovator. Leer nou oor ou huis oordoen. Dis nogal n storie. Die hout afskuur is die ergste gewees. Die grootste probleem is om die regte sealant te kry vir die teelvloere. Sover is dit n gemors. En probeer nou as vrou vir n local n opdrag gee! Genaaaade. Maar binne is dit klaar, en nou begin ek met die buitekant. Daar is geen tuin. Die huis het vir 30 jaar gestaan. Jy kan jou net voorstel... Maar dis pret. Veral noudat ek kon intrek uiteindelik. My grootste kopseer is die besluit watter kleur ek die ou huis buite moet verf. En ek hou nie van wit of beige nie....

Vir die res is ek n groepdier. My gunsteling sosiale aktiwiteit is om met vriendinne te kuier met n bottel wyn en al ons golden oldie cd's en ons dans tot vroegoggend in die voorhuis. Ek is ook die moeder van n vier en n half jarige laaitie, en ek en sy pa, my ex kerel, deel custody 50/50. Ons het hom aangeneem toe hy 5 maande oud was, en hys die cuteste ding op aarde. Ek was nog nooit getroud nie, en ek glo nie in die outydse, uitgediende ritueel nie. As jy dus iemand is wat hou van die idee van jou mooiste, mooiste dag gaan jy teleurgesteld wees. Dit gaan slegs oor commitment en chemistry. Dit werk of dit werk nie. Verder kan ek goed scateboard ry. Ek was n tomboy op skool en terwyl die ander meisies gevry het, het ek my kniegvelle op die teerpad gelos. En ek is op die oomblik besig om op te hou rook met Zyban. Eitch.... En my groot passie is genealogie. So, as ek met jou chat en jou nageslag en voorgeslag begin uitle en uitvra oor... moenie skrik nie, dis normaal vir my. Julle ken mos: nou van waaaaaa is jou oupa se mense dan...? Ek gaan eendag n irriterende outannie op huis spataar se stoep wees, dis verseker. So, as jy saam my daar opeindig, beskou jouself as gewaaaaarsku. Ek is nie lonely nie, en ek het nie jou spaargelkies nodig nie want ek sore vir myself al is ek nie baie rykie. Ek het baie meisies maatjies (nee meneer, eks nie skeef nie) en short bietjie op seuns maats.

About Her Ideal Match

nice guy, nice guy, nice guy, nice guy, nice guy, nice guy, nice guy, nice guy, nice guy, nice guy, nice guy, nice guy

More About Her

Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Brown
Cuisine:
Doesn't matter
More Lifestyle
Pace of Life:
Go with the flow
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Time Online:
I'm online on weekdays only
Cooking:
I cook rather than starve
Dining Out:
I eat out a few times a month
Animals:
I like animals
Family Size:
I've got brothers
Family Closeness:
We're average
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s); Fish
Pets (Like):
Bird(s); Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s); Other; Horse(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Intelligence
Turn-offs:
Flirting
The Deep Stuff
Dream Home:
Stilt house in the jungle
Religious Attendance:
I'm non-practicing
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Politics:
Moderate
Honesty:
Extremely