BoerseunNCBoerseunNC
1

BoerseunNC

40 – Kimberley, Northern Cape, South Africa

Kom ons skruif n nuwe roman

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: 2 weeks ago

Modified: 04 December 2023

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Hou van avonture en die buite lewe. Baie liefde om tegee. Wil he my lewensmaat moet veilig voel by my.
Lief vir die natuur en hou van n positiewe rustige energie en vrede...Is n familie mens. Hou da van om my mensies op die hande tedrae en die wereld vir hulle so gemaklik moontlik temaak deur hulle te ondersteun.Sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat die tyd in my wil spandeer soos ek in haar ek is n harde werker wat nie tyd het vir slapgatte nie werk hard om drome te bereik.
Ek is nie perfek nie en probeer my beste om my lewe positief en opreg elke dag te lewe

About His Ideal Match

My pasmaat hoef nie perfek tewees nie want ek is nie maar ek sal hou van iemand wat hou van baie liefde ontvang en hou van drukkies en soentjies die eenvoudige dinge van hou lief wees vir haar familie en vriende moet hou van diere en nog glo aan respek vir mekaar.
En hou van dinge saam doen Moet fun wees om saam tekuier.
Eerlikheid en lojaliteit is baie belangrik. Lief vir dans.
Positief in vandag se storms Sterk persoonlikheid. Lief wees vir kinders. Avontuurlistig, saam kan uitdagings aanpak. Omgee vir haar medemense.
Belangrike vir my is
God in haar lewe hê
Respek
Kommunikasie
Is vir my n wen resep
Ek is mal oor n vrou wat kan lekker lag en straal van vriendelikheid dis vir my n groot turn on.

What His Friends Say

BoerseunNC hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Kimberley, Northern Cape, South Africa
Gender:
Male
Age:
40
Star Sign:
Aries
Height:
181cm (5' 11.3")
Body Type:
Stocky
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Ask me later
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Self-employed
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Northern Cape, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
25 - 45
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Divorced
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

BoerseunNC has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.