Marietjie_27Marietjie_27
6

Marietjie_27

59 – Wellington, Western Cape, South Africa

Karookind soek 'n lewensmaatjie.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: 13 November 2023

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is lief vir lag en die lewe - ons het net een lewe en moet elke dag aangryp asof dit ons laaste is.
Ek het geen bagasie nie, was 33 jaar gelukkig getroud met een man. 😀 Ek is dus nie 'n "one night stand" of halsoorkop verlief-tipe nie. My kinders is getroud en uit die huis.
Ek is selfversorgend en finansiëel onafhanklik. Ek is gelukkig en tevrede met waar ek nou in die lewe is, 'n pasmaat wat ook my beste vriend moet wees, sal dus vir my 'n wonderlike bonus en seën wees.
Gesond leef en eet is vir my belangrik, fast food is nie eintlik my ding nie. 🤢 Ek probeer fiks bly deur weekliks te stap.
Ek is 'n omgee mens en hou daarvan om die mense vir wie ek lief is, te bederf. Familie is vir my baie belangrik.
Weg van die dag tot dag se lewe, geniet ek die stilte van die veld met goeie geselskap, 'n rooiwyntjie 🍷 die geknetter van 'n kampvuur of om langs die strand te gaan stap. Ek hou van toer oorsee maar veral SA (al die agterpaaie) - min dele in SA waar ek nog nie was nie. Al het ek 4 jaar laas behoorlik gekamp, is dit amper deel van my DNA. Daar in die natuur (sommer in 'n rivierloop) skakel mens behoorlik af en laai my batterye op sy beste.
Ek geniet dit ook om met familie of vriende te kuier met lekker kos of om 'n braaivleisvuur.
Ek is nie vreeslik lief vir die gedruis van die stadslewe nie, maar geniet dit om soms "op te dress" vir 'n aand uit by 'n glansgeleentheid.
Ek weet dat 'n "dating app" legio moontlikhede daar plaas, veral vir die manlike geslag. Wat ookal hier staan bly net woorde, die enigste manier hoe mens die ware persoon aan die ander kant van tegnologie kan leer ken is deur 'n ontmoeting, want op die einde van die dag moet daar 'n vonk wees.

About Her Ideal Match

Ek is opsoek na 'n eerlike, opregte en lojale persoon, iemand om die soet en die suur van die lewe mee te deel, verkieslik Afrikaans sprekend. 'n Man wat bereid is om my eers te leer ken en 'n vriendskap aan te knoop. (Is daar nog sulke mans?)
Hy moet jonk van liggaam en gees wees en goed na sy gesondheid omsien.
Hy moet finansieël onafhanklik en selfversorgend wees.
Iemand met 'n rustige geaardheid wat vir my sal omgee en beskerm en erken vir wie ek is.
Dit sal lekker wees om 'n pasmaat te ontmoet wat ook van die natuur, kamp en die buitelewe hou. 😍
Ek is lief vir dans, so iemand wat ook van dans en musiek 🎵 hou, sal absoluut 'n bonus wees.
Wanneer ons vir 20 jaar al die lekker dinge saam gedoen het, moet ons mekaar steeds waardeer (met knikke-koppie en al) vir die mens wat ons is.

What Her Friends Say

Marietjie_27 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Wellington, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
59
Star Sign:
Gemini
Height:
174cm (5' 8.5")
Body Type:
Average
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Ask me later
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Western Cape; Northern Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
54 - 64
Star Sign:
Any
Height:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
No; Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Bachelors degree; Postgraduate degree
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Medium
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Easy going; Funny; Outspoken; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Smart (It's all about quality)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Country & Western; Dance / Disco; Instrumental; Pop / Top 40
Reading:
I enjoy it
Books:
Crime; Fiction; Mystery; Religious; Romance; Travel
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; Reality shows; Talk shows
Movie Frequency:
I wait for movies to come out on DVD or online.
Movie Preferences:
Action; Comedy; Drama; Romance
Interests:
Board games; Card games; Gardening; Healthy living; Investing; Making Music; Photography; Reading; Sewing; Singing; Writing books
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Birdwatching; Camping; Dancesport; Hiking; Horse Riding; Inline / Roller skating; Walking
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none; Lactose-free
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
Once or twice a week
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Cat(s); Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Assertiveness; Long hair; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Cottage in the country
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Hopeful
Honesty:
Extremely