Callie308Callie308
5

Callie308

67 – Mossel Bay (Danabaai), Western Cape, South Africa

Die lewe is 'n lied. Kom sing saam.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Ek is rustig en liefdevol. Ek woon op my eie, in my eie plekkie. Ek is nie 'n biljoener nie, maar ek kan na myself omsien. Ek is semi afgetree.

Wel wat kan mens anders se as om mekaar oor 'n koffie te sien in 'n openbare plek en kyk of mens verder met mekaar wil gesels? Ek is moeg vir lieg stories asook "PLAYERS" en dames wat my op eerste koffie wil bed toe sleep. Nee dis nie ek daai nie, maar in 'n verhouding is ek nie lui nie.

Wat u meer wil weet kan u oor die koffie uitvind. Daar is die ware ek. Nie lief om hier baie te se nie behalwe dat ek allergies is vir katte en nie hou van honde in die huis nie. Lief vir diere ja, maar buite die huis waar hulle baie aandag kry.

As jy dink godsdiens waarborg getrouheid en integriteit maak jy 'n fout. Dit is besluite wat 'n man moet neem by homself. Selfrespek is die begin waar respek vir ander ontstaan.

Ek dink ek is 'n redelike goeie kok en braai tenminste 3 keer 'n week. Maak my eie pizza, pasta en hamburgers.

Ek is 'n jong 60, so 40 in my kop, enis redelik aktief. Ek ry boogybord, vang vis en speel jukskei. Ek geniet my 1100 Honda Shadow motorfiets terdee.

About His Ideal Match

Natuurlik geld dieselfde hier as hierbo. Ek hou nie van eeue gesels nie dan raak mens soos broer en suster. (My X, die ma van ons kinders, het dit anderdag vir my vertel, dit het haar oorgekom. lol) Het u 'n goeie stel waardes en leef met integriteit? Glo u aan eerbaarheid en geen leuns in 'n verhouding ?

Geloof het nog niemand 'n engeltjie gemaak nie. So integriteit is wat vir my tel. Hoe ek dit sien kan ook oor die koffie gevra word.

Dames indien jy 'n alkoholis en ketting roker is, nee dankie. As jy 'n "player" is glad nie. As jy 'n obsessiewe kompulsiewe leunaar is NEE. FOON VERSLAAFDES NEE. Ek byt nie so indien u verwysings van vriende en bure soek dit is beskikbaar. Moenie skaam wees en die kans verloor nie. Kyk ook net na die beskrywing hoe die dame moet lyk asseblief.

Ek soek iemand om mee saam oud te word en te versorg in tyd van siekte en na mekaar omsien en te koester, nie dat mens dit beplan nie, dis die realiteit van die lewe. Ek soek daardie ware liefde wat die woorde sal se: vir ewig, ook haar dade sal wees. Solank die pienk binneste mooi en sag is kan jy my kontak. Geen bakleirige soort mens nie. Geen obsesiewe jaloerse persoon nie. Geen selfaangestelde sielkundige nie. (Ek het wel in die geestes wetenskappe studeer)

Indien u nie van die "Garden Route" Tuin Roete omgewing is nie en bereid sal wees om te verhuis wanneer daar 'n verhouding ontstaan kan u my gerus ook kontak.

What His Friends Say

Callie308 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Mossel Bay (Danabaai), Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age:
67
Star Sign:
Sagittarius
Height:
184cm (6' 0.4")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Spiritual, but not religious
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Retired
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Garden Route (Western Cape, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
48 - 64
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 172cm (5' 7.7")
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Agnostic; Atheist; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
No; Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Solvent
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Facial Hair:
I have a moustache
Body Hair:
Hairy
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Compassion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Patience; Self-control
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Colour:
Orange
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Walking on the beach
Music Preferences:
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Folk; Instrumental; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock
Books:
Romance; Science / Technology
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Documentaries; Dramas; Educational; Game shows; Nature / Wildlife; News; Reality shows
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Documentary; Drama; Romance; Westerns
Interests:
Cooking; Gardening; Shopping
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Bodyboarding; Camping; Chess; Cricket; Rugby; Swimming
Food
Cooking:
I really enjoy cooking
Food:
Seafood; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
Other
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I'm retired
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
I check in once a day
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I like them at the zoo
Pets (Like):
Dog(s)
Pets (Dislike):
Cat(s)
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Doesn't apply
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Hopeful
Honesty:
Extremely