Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (wierdapark), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
29
Star Sign:
Sagittarius
Height:
189cm (6' 2.4")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married
Looking for:
Activity partners; Friends; Long-term
Have Children:
No
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Ask me later
Smoking:
Regular Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Haven't completed high / secondary school
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Centurion (Gauteng, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
23 - 27
Star Sign:
Any
Height:
156cm (5' 1.4") - 160cm (5' 3.0")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Blonde; Light Brown
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married
Have Children:
No
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Any
Smoking:
Regular Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Het al swaar gekry, dit het al goed gegaan, ek is n baie rustige mens, het soveel liefde in my.. Wil bars.. maar soek regte persoon om dit voor te gee... Tyd stap en wil nie n minute verder mors nie.. Familie is belangrik, het n paar lede verloor daarom koester ek die mense in my lewe, ek is baie lief vir kinders, n groot liefhebber vir troetel diere, het n hond, lief vir buite lewe, visvang, kamp, en die bosveld... Hou ook daarvan om net rustig tyd saam n spesiale iemand te spandeer, miskien lekker cuddle voor n movie onders die kombersie, ek hou daarvan om altyd ietsie mooi te doen aan my plek, om te verbeter en mooi maak laatmens altyd goed voel..hou baie van tuin maak, ek hou van braai saammet goeie vriende en familie, ek hou van n doppie af en toe, maar weet ook waar is my lyn. Ek is baie netjies op my huis en myself n mens se voorkoms se baie van hoeveel waardes en respek jy vir jouself het. Het genoeg seer gekry, asb kontak my net as jy ernstig is en voel soos ek. Gaan my profiel mooi na en jy sal my find.. Fotos spreek n belangrike deel wat benodig sal word om my te find.. Moenie ophou soek nie........ Kyk mooi.

About His Ideal Match

Soek n vroutjie wat by my sal staan en my ondersteun soos ek vir haar sal doen.. Eerlikheid, opregtheid en lojaal, is vir my baie belangrik, want ek glo dat n verhouding nie kan werk sonder enige van daai drie goed nie. Sy moet my beste vriendin kan wees en my enigste vroutjie en ek haar enigste! Sy moet met my kan kominikeur soos ek sal doen, hou nie van misverstande nie of opgehoopte gevoelings, wil baie tyd saam spandeer soos saam ietsie voorberei in kombuis vir aand ete na n lang dag en kan gesels oor wat in ons daggiegebeur het, wil he ons moet spesiale goedjies doen vir mekaar en mekaar kan bederf en waardeer vir wat ons vir mekaar is.. Moet lief wees vir baie cuddle en drukkies en soentjies want aanraaking is belangrik om saam te groei in n verhouding, moet lief wees vir diere veral honde en lief wees vir die buite lewe, moet hou van visvang en kamp en dalk n stappie deur die bos.... Moet haar familie so ook myne respekteer en lief he, familie is al wat jy het... Moet kan op offer soos ek vir haar sal doen, want dit sal nie meer net ek of sy wees nie dit sal ONS wees... Kan nie wag om my dekseltjie te ontmoet nie.. Het baie baie om te gee!!!!

More About Him

Anthony_669 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.