DanssIniReenDanssIniReen

DanssIniReen

32 – Centurion (Die Hoewes), Gauteng, South Africa

Want die lewe is te kort om nie dan en wan hals oor kop 'n kans te waag nie

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: 16 November 2016

Online: A week ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Centurion (Die Hoewes), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
32
Star Sign:
Sagittarius
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Never Married
Looking for:
Activity partners; Friends; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Legal
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
32 - 36
Star Sign:
Any
Height:
182cm (5' 11.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Changes Often; Greying; Grey; White; None (Bald); Balding; Shaved
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English; Other
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other
Marital Status:
Never Married
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Trying to Quit
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek is 'n Christen en is 'n eerlike & opregte persoon. What you see is what you get. Dit is in elk geval hopeloos te veel moeite om iemand anders te probeer wees.

Familie en vriende is vir my baie belangrik en ek sal deur die vuur vir hul loop.

Is ewe gemaklik om 'n kampvuur, om dan en wan op te dress vir 'n aandjie uit na wie weet waar of om net rustig by die huis te wees met 'n glas rooiwyn en goeie geselskap.

About Her Ideal Match

'n Man wat gemaklik is met homself en weet wie en wat hy is, wat in alle opsigte my meerdere is maar wie my nie sal oorskadu of onderdruk nie, wie se glimlag inklim tot in die dieptes van sy oŽ en sy mondhoeke opwaarts laat krul, wat goed versorg is maar wie se hare ek dan en wan bietjie deurmekaar kan krap :-) , wie 'n gentleman (ek kan nou glad nie vinnig genoeg op die afrikaanse vertaling vir "gentleman" kom nie) is, wie oogkontak maak, wie eerlik, geduldig en opreg is, wie nog tradisionele waardes handhaaf.

'n Man vir wie familie baie belangrik is, wie sy ouers respekteer en 'n goeie verhouding met hul het, wie verstaan dat my ouers vir my oneindig belangrik is en dat hul altyd in my lewe sal wees, wie my pa in die oe kan kyk, hom altyd 'n stywe handdruk sal gee en lang gesprekke met hom kan voer, wat omgee oor wat met my familie gebeur en wat 'n goeie indruk laat by my familie en vriende.

'n Man wat die eerste stap neem, wat my dan en wan sal verras, wie my bederf - nie met aardse goed nie maar met tyd, liefde en aandag.

'n Man wat ernstig saam met my kan wees maar ook verspot en kinderlik (let wel: nie kinderagtig), wat belangstel in wat in my kop aangaan en my opinie (al stem hy nie noodwendig altyd daarmee saam nie) en my altyd sal ondersteun.

'n Man wat my sonder veel moeite of probeer in enige situasie kan laat lag, wat my wil laat lag net om my te sien glimlag, wat altyd glimlag wanneer hy my sien, wat my nie onseker oor myself laat voel nie en by wie ek net myself kan wees, wat beskermend oor my is, wat alles van my weet en weet wanneer ek 'n slegte dag het, wat my beste vriend is met wie ek alles wil deel, wie se woorde nie net woorde bly nie maar ook dade word.

'n Man wat nie net 'n Christen is nie maar wat in 'n diep verhouding met ons Hemelse Vader is.

'n Man met 'n passie vir alles wat hy doen en aanpak, selfs al is dit om te help pannekoek bak op 'n reendag :-)

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Fashion Sense:
Classic (My tastes echo long-established norms)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Long; Curly
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Quiet; Realistic; Shy; Silly; Stable
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Red
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
Chinese; Fine Dining; French; Greek; Indian; Italian; Seafood; South African; Sushi
Music Preferences:
Blues; Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Jazz; Pop / Top 40
Books:
Crime; Fantasy; Fiction; Mystery; Non-fiction; Religious; Romance
TV Shows:
Action/Adventure; Comedy/Sit-coms; Dramas; Movie Channels; Music Channels; Reality shows
Movie Preferences:
Action; Art Films; Comedy; Drama; Mystery; Romance; Westerns
Interests:
Board games; Card games; Cooking; Gardening; Making Music; Reading; Sewing
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
I check in once a day
Cooking:
I really enjoy cooking
Dining Out:
I only eat out on special occasions
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
Not involved at all
Animals:
I like animals
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're very close
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Reading:
I love it
Dietary Restrictions:
Sugar-free; Carb-free
Likes & Dislikes
Pets (Like):
Cat(s); Dog(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Power
Turn-offs:
Long hair; Sarcasm
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Cottage in the country
Religious Attendance:
Once a week
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Politics:
I have no interest in politics
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Nervous; Hopeful; Curious; Optimistic; Excited