Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Modified: Sunday

Online: Today

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Centurion - Eldorainge), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
53
Star Sign:
Gemini
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
32 - 52
Star Sign:
Any
Height:
150cm (4' 11.1") - 185cm (6' 0.8")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Changes Often; Greying; Grey
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Dit is altyd moeilik om mens self te beskryf. Ek is al deur al die stampe en stote van die lewe en weet waarna ek opsoek is. Niemand is perfek nie, maar ek glo ek is perfek vir iemand en daar is een dame wat perfek is vir my.............ek moet haar net kry! Ek is baie maklike mens, maar ek kan ook moeilik wees indien dinge nie na wense loop nie. Moenie skrik vir hierdie stelling nie, maar as ons bymekaar pas sal alles na wense loop.
Ek help graag die vrou in my lewe, ek sal help met kosmaak, wasgoed, skoonmaak en is baie gesteld op netheid, op myself en op alles om my. Die klem val hier op help...........ek sal help, maar ek doen dit om jou werk ligter te maak sodat ons meer tyd saam kan he en mekaar te kan geniet. Ek wil nie al die werk myself doen nie, maar saam kan ons baie verrig. Ek sal enige dame wat my sienings en hulp waardeer op die hande dra. En laaste (maar ook belangrik)...................indien ons begin om paadjie te stap en ons verkeer intiem..........wees deel daarvan en moenie net passief wees nie............ek wil ook gevry en gesoen word......voel dat jy my ook nodig het. Jammer om dit hier te noem, maar 'n eentonige sekslewe doen dit nie vir my.
Jy sal my alles wees en ek sal jou hanteer soos n stukkie goud, ek glo nie daaraan dat man en vrou dinge apart doen nie, ons doen alles saam. So dinge soos "boys night" of "girls night" bestaan nie by my nie. Ek het geen behoefte om enige iets sonder my lewensmaat te doen nie, en ek verwag dieselfde terug van jou!
Sjoe, omtrent 'n mondvol, maar as mens mekaar reg van begin af verstaan is daar nie later probleme nie. Op ons ouderdom wil mens nie nog sukkel of stry nie..........die lewe is kort en die lewe is 'n lied!

About His Ideal Match

Ek is opsoek na opregte getroue maat. Iemand wat die lewe ken en ook besef dat 'n vrou verantwoordelik is vir die huishouding.........met my wat help natuurlik. Ek soek liefdevolle vrou wat baie liefde het om te gee. Iemand wat hou van drukkies en soentjies, iemand wat my liefde kan waardeer en dit nie net as vanselfsprekend aanvaar nie. Geen my jou liefde en ek gee jou my alles.
Hoop nie ek klink te kwaai nie, maar hier is ek.......gesels met my en ons kyk waarheen dit lei.

More About Him

More Physical Characteristics
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Light
Eyesight:
I wear glasses only when reading
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Short
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An impartial observer
Personality Traits:
Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Quiet; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Patience; Self-control; Sexiness
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Blue
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Date Activities:
Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks
Cuisine:
South African
Music Preferences:
Alternative; Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Pop / Top 40
Books:
Business; Religious; Romance; Self-help; Travel
TV Shows:
Action/Adventure; Dramas; Game shows; Movie Channels; Music Channels; Nature/Wildlife; News; Soap operas
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Drama; Mystery; Romance
Interests:
Auto repair; Computer programming; Gardening; Surfing the Internet; Woodworking
Sports:
Camping; Chess; Cricket; Cycling; Hiking; Motorsport; Rugby; Swimming
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Playing with my pet
Time Online:
I check in once a day
Cooking:
I have to cook
Dining Out:
I only eat out on special occasions
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
Not involved at all
Animals:
I like animals
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're average
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Reading:
I'm not keen
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Pets (Like):
Bird(s); Dog(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Cat(s); Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Erotica; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Sarcasm; Tattoo(s)
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Beach house
Religious Attendance:
Once a week
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Politics:
I have no interest in politics
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Hopeful; Curious; Excited