Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Centurion), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
42
Star Sign:
Leo
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Athletic
Looks:
Very Attractive
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Grey
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Pretoria (Gauteng, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
44 - 55
Star Sign:
Any
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Any
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker; Occasional Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

My road is narrow, my companions are few, my guide is reliable and my mission is clear... I'm open, sincere, genuine and trusting. Outgoing, spontaneously warm hearted and plain spoken, though never lacking in kindliness. I'm intelligent, enthusiastic, funny, have a great sense of humor, faithful, ooohhhh so many things. I'm all in one!!! :-)

Ek hoor my kommunikasie is goed. Ek krop nie op nie, blaas maklik stoom af, wat in my hart is glip oor my lippe. Soms sis ek, maar daarna is ek rustig soos 'n stil oseaan. Ek is vrolik - het soms slegte dae, maar is minnerig en sien elke dag as 'n uitdaging. Ek hou nie van sleurtake soos tandarts besoeke of in toue staan nie maar eerder as om te kla, probeer ek dit interessant maak. Supermarkte pak ek anders aan - ek sal flink loop met die trollie. Soms sal ek saggies neurie. Ek vergelyk nie pryse nie, die produk met die mooiste prentjie kry voorkeur bo die valer een. Hou van filosofeer oor liefde, die lewe, geluk, vrede, oor waarheen die mens op pad is. Tv is nie juis my beste vriend nie, ek verkies my vriende in vlees en bloed aan my kant van die skerm. Ek hou van spontaeniteit. Om spontaan te werk tot ek nie meer kan nie, spontaan te speel tot ek moeg is. Ek het waardering vir die mooi kleure van 'n sonsordergang, of soms, 'n sonsopkoms. Soms slaap ek baie, party nagte glad nie. Soms is ek vroeg uit die vere, ander kere druk ek my kop onder die kussings in wanneer die wekker lui. Ek probeer elke dag bietjie werk met 'n kan koffie om die werk lekkerder en soeter te maak. Lui is ek nie, fluks ook nie. Lewendig is ek wel en eerlik. Ek kan hard huil en net so hard lag. My gesigsuidrukking spreek gewoonlik boekdele. Verder het ek hoop, hope daarvan. Laaste maar nie die minste is ek 'n eenman meisie!! Sou jy getroud wees, 'n plesiertjie soek en nie-weet-wie-jy-is of waarheen-jy-oppad-is-nie, moenie reageer nie aub.

About Her Ideal Match

First and foremost, honesty please!!! An emotional, mature but soft hearted man. A man with substance. I cannot be bought, compromised, detoured, turned back or delayed. Looks fade, money/wealth can disappear overnight. I need a companion/soulmate/friend

Hy hoef nie te lyk soos 'n prentjie op 'n koekblik nie maar ook nie soos tant koek se hoenderhaan nie. As hy sy werk geniet, gee ek nie om wat hy doen nie. Motor: solank die ding kan ry, is alles reg, 'n mooi kleur verdien bonuspunte. Dit maak ook nie saak waar hy bly nie, solank dit nie op die sypaadjie is nie. Netheid, 'n goeie boekrak, so ook 'n goeie versameling cd's kry punte. En 'n klompie skilderye of kunswerke is altyd sag op die oog. Geaardheid: Dis 'n lang lys... Bo-aan is 'n humorsin, hopelik net so wrang en eienaardig soos myne. Ek hou van 'n speelse, spontane aanslag teenoor die lewe. 'n Man wat sy gevoelens kan wys is vir my 'n mooi man. 'n Optimistiese man ook. Hy hoef nie baie te praat nie maar ek wil darem ook nie die grand canyon tussen ons he nie. Ek hou van 'n slim man, nie noodwendig wetenskaplik slim nie, sommer net straatslim. Ek hou baie van eerlikheid en 'n sterk binnekant. Hy hoef nie met swaarde te gaan veg nie, maar moet op sy agterpote kan staan vir dit waarin hy glo. My ideale maat is betroubaar - fisiek, geestelik en emosioneel.

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Disabilities:
I have none